Dis vier-uur en jy moet nog iets kry vir aandete. Jy't geen idee wat in die yskas is nie, so jy SMS dit gou. Sekondes later kry jy `n boodskap terug met `n foto van jou yskas se inhoud.
Klink vergesog? Glad nie, ons leef reeds in die era van "The internet of things" en vriendelike huishoudelike toestelle. |