ENGLISH LEES AANLYN   KONTAK ONS twitter  
 
 
 
Reëel vs virtueel
 

Sosiale media en die internet gee ons die geleentheid om met mense van regoor die wêreld kontak te maak. Maar tog bewys navorsing ons voel steeds geisoleerd en onvergenoegd. So kuier `n slag saam met jou regte vriende, nie die virtueles nie. Of volg `n New Yorker se voorbeeld en maak kontak. (kliek op die iets snaaks skakel regs om die video te kyk).

Facebook: die gras is nie groener nie
As jy in die 80s jou buurman se blink-nuwe BMW wou sien, moes jy maak asof jy die laventel-heining snoei. Deesdae is sy Facebook-muur besaai met fotos van sy kopie.
Ontmoet die IT-mense Bestuurder van besigheids-analise, Benette Brink, het in Februarie haar 25ste jaar by die Universiteit gevier en haar uithouvermoë is beloon met ʼn langdienstoekenning.
`n Toepassing vir slaapkouse
Ek is nie `n oggendmens nie. Brein- en spierfunksie skop eers nege-uur in. Met die hulp van sterk koffie natuurlik. Maar daar is `n toepassing om te help.
 
 
  Nuushappies  
- Luister na ons op MFM  
- Wil jy al jou Facebook soektog data uitvee?
- Lus vir iets snaaks?
 
 
 
   
     
   
 
 
 
VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | MELD `N FOUT AAN
Disclaimer: The views and opinions expressed in this newsletter are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University. Information Technology does not indorse any of the services or products discussed in this newsletter.