Halfjaarlikse Toekennings vir Omgewings met die Beste Voorgraadse Akademiese Prestasies

Inleiding

Daar is besluit om toekennings te maak aan verskillende leefomgewings wat op eerstejaars-, nie-finalejaars-, finalejaars- asook algeheel op voorgraadse vlak die beste akademies presteer. Daar is 'n onderskeid gemaak tussen mans- en vrouekoshuise op Stellenbosch, privaatwyke op Stellenbosch met mans- en vrouestudente onderskeidelik, klusters op Stellenbosch, en die Tygerberg kampus as geheel, maar afsonderlik van die Stellenbosch omgewings. Die redes vir laasgenoemde besluit sluit in die feit dat Tygerberg slegs een fakulteit se studente bedien en dat Tygerberg se studente oor die algemeen, om 'n verskeidenheid van redes, beter presteer as die op Stellenbosch. 'n Algehele wenner vir Stellenbosch word ook aangewys, assok vir die US as geheel.

BELANGRIK: Academia word vanaf 2012 as 'n "Public Private Partnership" beskou en word dus nie as 'n koshuis of 'n privaatwyk hanteer nie. Gevolglik ding hulle dus ook nie meer om pryse in daardie kategorie‰ mee nie.

Die volgende 26 toekennings word dus gemaak:

  1. Manskoshuis op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies
  2. Manskoshuis op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies
  3. Manskoshuis op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies
  4. Manskoshuis op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies
  5. Vrouekoshuis op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies
  6. Vrouekoshuis op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies
  7. Vrouekoshuis op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies
  8. Vrouekoshuis op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies
  9. Mans privaatwyk op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies
  10. Mans privaatwyk op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies
  11. Mans privaatwyk op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies
  12. Mans privaatwyk op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies
  13. Vroue privaatwyk op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies
  14. Vroue privaatwyk op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies
  15. Vroue privaatwyk op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies
  16. Vroue privaatwyk op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies
  17. ResEd-kluster op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies
  18. ResEd-kluster op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies
  19. ResEd-kluster op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies
  20. ResEd-kluster op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies
  21. Tygerberg omgewing met die beste eerstejaar akademiese prestasies
  22. Tygerberg omgewing met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies
  23. Tygerberg omgewing met die beste finalejaar akademiese prestasies
  24. Tygerberg omgewing met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies
  25. Stellenbosch omgewing met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies
  26. Leefplek omgewing met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies

Hierdie toekennings kan halfjaarlikse gemaak word: In Augustus, met inagneming van die huidige jaar se eerste semester resultate en die tweede semester resultate van die vorige jaar, asook in Maart, met inagneming van die voorafgaande jaar se resultate. Die Augustusmaand toekennings kan omgewings motiveer om te werk vir beter prestasies aan die einde van die jaar. Op hierdie stadium is slegs die Augustus-toekennings aktief.

Prestasie-indikatore

'n Seleksie is gemaak uit die prestasie-indikatore wat in die LAPS geraporteer word en die rangorde van die leefplekke op elk van hierdie prestasie-indikatore is bereken. Altesaam 19 prestasie-indikatore is so ontleed - die detail word hieronder uitgespel.

Die volgende prestasie-indikatore is oorweeg om die akademiese prestasies van leefplekke op eerstejaarsvlak te evalueer:

  1. Semester 1 Geweegde Gemiddelde (2014) van Eerstejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  2. Persentasie Semester 1 Krediete Geslaag deur Eerstejaars (2014)
  3. Semester 2 Geweegde Gemiddelde (2013) van Eerstejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  4. Persentasie Semester 2 Krediete Geslaag deur Eerstejaars (2013)
  5. Persentasie Jaarmodules Krediete Geslaag deur Eerstejaars (2013)
  6. Voljaar Geweegde Gemiddelde (2013) van Eerstejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  7. Retensiekoers van Eerstejaars binne die US as Geheel (2013 Eerstejaars Behoue in 2014)

Die volgende prestasie-indikatore is oorweeg om die akademiese prestasies van leefplekke op nie-finalejaarsvlak te evalueer:

  1. Semester 1 Geweegde Gemiddelde (2014) van Nie-finalejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  2. Persentasie Semester 1 Krediete Geslaag deur Nie-finalejaars (2014)
  3. Persentasie Semester 2 Krediete Geslaag deur Nie-finalejaars (2013)
  4. Persentasie Jaarmodules Krediete Geslaag deur Nie-finalejaars (2013)
  5. Voljaar Geweegde Gemiddelde (2013) van Nie-finalejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  6. Retensiekoers van Nie-finalejaars binne die US as Geheel (2013 Nie-finalejaars Behoue in 2014)

Die volgende prestasie-indikatore is oorweeg om die akademiese prestasies van leefplekke op finalejaarsvlak te evalueer:

  1. Semester 1 Geweegde Gemiddelde (2014) van Finalejaars
  2. Persentasie Semester 1 Krediete Geslaag deur Finalejaars (2014)
  3. Persentasie Semester 2 Krediete Geslaag deur Finalejaars (2013)
  4. Persentasie Jaarmodules Krediete Geslaag deur Finalejaars (2013)
  5. Voljaar Geweegde Gemiddelde (2013) van Finalejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  6. Gradueringskoers van Finalejaars (2013)

Interessantheidshalwe is bostaande prestasie-indikatore vir 10 verskillende groepe studente bereken en is die leefplekke se prestasies binne die groepe ook in volgorde gerangskik. Die resultate kan bestudeer word deur op onderstaande skakels te kliek (opsie 1 (alle studente) se resultate is as basis gebruik om die wenners (leefplekke met die beste prestasies) te bepaal - meer daaroor in die volgende afdeling):

  1. Alle Studente
  2. Wit Studente
  3. Bruin Studente
  4. Swart Studente
  5. Indier Studente
  6. Mansstudente
  7. Vrouestudente
  8. Afrikaanse Studente
  9. Engelse Studente
  10. Afr/Eng Studente
  11. Andertalige Studente

Bostaande kan dus byvoorbeeld ingespan word om te sien watter leefplekke se studente vaar die beste in Ingenieurswese, watter leefplekke se bruin studente presteer die beste, ensovoorts...

Formule vir die Berekening van die Bes-presterende Leefplekke

Vir elk van die 26 afdelings/toekennings is die vanpaste prestasie-indikatore se resultate ontleed en 5 punte toegeken vir 'n eerste plek, 3 punte vir 'n tweede plek en 1 punt vir 'n derde plek. Waar posisies gedeel word, word die volle ooreenstemmende punte toegeken. Twee koshuise wat byvoorbeeld gesamentlik tweede was, verdien elk 3 punte.

Die volgende prestasie-indikatore is ingespan om die akademiese prestasies van leefplekke op eerstejaarsvlak te evalueer en puntetoekennings te maak:

  1. Semester 1 Geweegde Gemiddelde (2014) van Eerstejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  2. Persentasie Semester 1 Krediete Geslaag deur Eerstejaars (2014)
  3. Semester 2 Geweegde Gemiddelde (2013) van Eerstejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  4. Persentasie Semester 2 Krediete Geslaag deur Eerstejaars (2013)
  5. Retensiekoers van Eerstejaars binne die US as Geheel (2013 Eerstejaars Behoue in 2014)

Die maksimum telling wat 'n leefplek dus kan verdien is 25. Die prestasie-indikatore wat met voljaarprestasies te make het, is weggelaat vir hierdie (Augustus) toekenningsgeleentheid.

Die volgende prestasie-indikatore is ingespan om die akademiese prestasies van leefplekke op nie-finalejaarsvlak te evalueer en puntetoekennings te maak:

  1. Semester 1 Geweegde Gemiddelde (2014) van Nie-finalejaars as % van Graad 12 Gemiddelde
  2. Persentasie Semester 1 Krediete Geslaag deur Nie-finalejaars (2014)
  3. Persentasie Semester 2 Krediete Geslaag deur Nie-finalejaars (2013)
  4. Retensiekoers van Nie-finalejaars binne die US as Geheel (2013 Nie-finalejaars Behoue in 2014)

Die maksimum telling wat 'n leefplek dus kan verdien is 20. Die prestasie-indikatore wat met voljaarprestasies te make het, is weggelaat vir hierdie (Augustus) toekenningsgeleentheid.

Die volgende prestasie-indikatore is ingespan om die akademiese prestasies van leefplekke op Stellenbosch finalejaarsvlak te evalueer en puntetoekennings te maak:

  1. Semester 1 Geweegde Gemiddelde (2014) van Finalejaars
  2. Persentasie Semester 1 Krediete Geslaag deur Finalejaars (2014)
  3. Persentasie Semester 2 Krediete Geslaag deur Finalejaars (2013)
  4. Gradueringskoers van Finalejaars (2013)

Die volgende prestasie-indikatore is ingespan om die akademiese prestasies van leefplekke op Tygerberg finalejaarsvlak te evalueer en puntetoekennings te maak:

  1. Persentasie Jaarmodules Krediete Geslaag deur Finalejaars (2013)
  2. Gradueringskoers van Finalejaars (2013)

Tygerberg se finalejaars word anders hanteer aangesien semesterresultate nie beskikbaar is nie. Elk van die prestasie indikatore se tellings word dus verdubbel ten einde vergelykings te kan tref.

Die maksimum telling wat 'n leefplek dus kan verdien is 20. Die prestasie-indikatore wat met voljaarprestasies te make het, is weggelaat vir hierdie (Augustus) toekenningsgeleentheid - behalwe natuurlik vir Tygerberg soos hierbo verduidelik.

'n Omgewing se algehele telling word bereken deur sy tellings vir eerstejaars-, nie-finalejaars- en finalejaarsprestasies bymekaar te tel. Die maksimum in die algehele afdeling is dus 25 + 20 + 20 = 65.

Let daarop dat 'n omgewing se tellings kan verskil indien dit byvoorbeeld in twee toekenningafdelings met verskillende omgewings vergelyk word (manskoshuis op Stellenbosch kan dalk eerste wees onder manskoshuise en 5 punte verdien, terwyl dit in vergelyking met alle leefplekke dalk 10de kom en dan geen punte verdien nie).

Die Wenners

Kliek op onderstaande skakels om die ooreenstemmende tabelle te besigtig. In elke geval word die drie top posisies gelys. Somtyds word plekke gedeel en in enkele gevalle word nie al die posisies gelys nie - dit gebeur wanneer die res van die leefplekke almal 'n nultelling het.

By die privaatwyke met mans word "Equite" en "NIE INGEDEEL NIE" doelbewus programmaties uit die eerste drie plekke gehou. "Equite" omdat die wyk verkeerdelik voor 2011 mansstudente bevat het agv verkeerde kodes op die databasis, en "NIE INGEDEEL NIE" omdat dit niksseggend is om aan hulle 'n prys toe te ken!

Tabelle met Wenners (Top 3 Posisies) van Verskillende Afdelings

  1. Manskoshuise op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  2. Manskoshuise op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  3. Manskoshuise op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  4. Manskoshuise op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies"
  5. Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  6. Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  7. Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  8. Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies"
  9. Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  10. Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  11. Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  12. Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies"
  13. Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  14. Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  15. Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  16. Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies"
  17. ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  18. ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  19. ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies"
  20. ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies"
  21. Tygerberg omgewings met die beste eerstejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  22. Tygerberg omgewings met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  23. Tygerberg omgewings met die beste finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  24. Tygerberg omgewings met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  25. Stellenbosch omgewings met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies - Top 3 posisies"
  26. Leefplek omgewings met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies - Top 3 posisies"

Manskoshuise op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
WILGENHOF
15
2
DAGBREEK
11
3
METANOIA (MANS)
8

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Manskoshuise op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HUIS MARAIS
14
2
EENDRAG
9
3
SIMONSBERG
6

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Manskoshuise op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
EENDRAG
14
2
WILGENHOF
6
3
HUIS MARAIS
5

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Manskoshuise op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
EENDRAG
29
2
WILGENHOF
21
3
HUIS MARAIS
19

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
IRENE
13
2
LYDIA
11
3
HUIS TEN BOSCH
5
3
HARMONIE
5
3
SONOP
5

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HUIS SERRURIA
10
2
NERINA DAMESKOSHUIS
9
3
IRENE
8
3
HEEMSTEDE
8

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HARMONIE
15
2
MINERVA
12
3
NERINA DAMESKOSHUIS
7

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vrouekoshuise op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
IRENE
21
2
HARMONIE
20
3
NERINA DAMESKOSHUIS
19

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
PIEKE
19
2
VESTA
12
3
OLYMPUS
8
4
OUDE MOLEN
3
4
AURORA (MANS EN DAME
3

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
AURORA (MANS EN DAME
14
2
VESTA
8
3
OUDE MOLEN
7

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
PIEKE
10
2
LIBERTAS
9
3
VESTA
8

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Mans privaatwyke op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
PIEKE
29
2
VESTA
28
3
AURORA (MANS EN DAME
21
4
OLYMPUS
15

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
VENUSTIA
15
2
EQUITE
14
3
SILENE
9

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
EQUITE
18
2
OLYMPUS
14
3
AURORA (MANS EN DAME
2

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
EQUITE
15
2
SILENE
6
2
OLYMPUS
6
3
AURORA (MANS EN DAME
5

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Vroue privaatwyke op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
EQUITE
47
2
OLYMPUS
20
3
SILENE
16
3
VENUSTIA
16

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste eerstejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
VICMEYER
17
2
RUBIX
14
3
VICTORIA
10

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
VICMEYER
16
2
VALIDUS
9
3
VICTORIA
6

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste finalejaar akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
VICMEYER
14
2
AMAMATIE
8
3
VICTORIA
6

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

ResEd-klusters op Stellenbosch met die beste algehele voorgraadse akademies prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
VICMEYER
47
2
VICTORIA
22
3
RUBIX
18

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Tygerberg omgewings met die beste eerstejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
MEERHOF
23
2
HUIS FRANCIE VAN ZIJL
11
3
KERKENBERG
4
3
OSLER
4

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Tygerberg omgewings met die beste nie-finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
KERKENBERG
20
2
HUIS FRANCIE VAN ZIJL
10
3
MEERHOF
6

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Tygerberg omgewings met die beste finalejaar akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HUIS FRANCIE VAN ZIJL
20
2
OSLER
8
3
HIPPOKRATES
6

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Tygerberg omgewings met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HUIS FRANCIE VAN ZIJL
41
2
MEERHOF
29
3
KERKENBERG
24

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Stellenbosch omgewings met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HARMONIE
19
1
IRENE
19
2
NERINA DAMESKOSHUIS
15
2
LYDIA
15
3
MINERVA
9
3
EENDRAG
9
3
HUIS SERRURIA
9

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.

Leefplek omgewings met die beste algehele voorgraadse akademiese prestasies - Top 3 posisies

Posisie Leefplek Puntetelling
1
HUIS FRANCIE VAN ZIJL
34
2
KERKENBERG
20
3
IRENE
18
3
MEERHOF
18

Kliek hier om na die kiespaneel met die lys van tabelle terug te keer.