Retensie-, Uitval- en Gradueringstabelle vir Alle Driejarige Programme in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: Mansstudente

Tabelle 1 tot 4 hieronder stel die gebruiker in staat om die resultate van 'n kohortanalise te bestudeer wat onderneem is om retensie, uitval en graduering vir hierdie spesifieke program(me) en groep te ontleed.

Tabel 1: Getal Behou, Uitgeval en Gegradueer per Kohort in Program na Verskillende Tydperke

Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 719 721 729 792 663 727 623 613 612
Getal in selfde program na 0.5 jaar 687 700 712 770 638 706 610 588 593
Getal in selfde program na 1.5 jaar 521 585 582 656 521 593 510 509 -
Getal in selfde program na 2.5 jaar 490 549 542 606 476 549 462 - -
Getal in selfde program na 3.5 jaar 220 237 244 263 229 239 - - -
Getal in selfde program na 4.5 jaar 52 73 65 67 59 - - - -
Getal in selfde program na 5.5 jaar 15 17 15 12 - - - - -
Getal in selfde program na 6.5 jaar 0 4 5 - - - - - -
Getal in selfde program na 7.5 jaar 0 1 - - - - - - -
Getal in selfde program na 8.5 jaar 0 - - - - - - - -
Getal uitgeval uit program (teen Julie 2013) 290 240 248 229 223 207 161 104 19
Getal gegradueer in selfde program (teen Julie 2013) 429 480 476 551 381 281 0 0 0

Tabel 2: Persentasie Behou, Uitgeval en Gegradueer per Kohort in Program na Verskillende Tydperke

-
Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 719 721 729 792 663 727 623 613 612
Persentasie in selfde program na 0.5 jaar 95.55 97.09 97.67 97.22 96.23 97.11 97.91 95.92 96.90
Persentasie in selfde program na 1.5 jaar 72.46 81.14 79.84 82.83 78.58 81.57 81.86 83.03
Persentasie in selfde program na 2.5 jaar 68.15 76.14 74.35 76.52 71.79 75.52 74.16 - -
Persentasie in selfde program na 3.5 jaar 30.60 32.87 33.47 33.21 34.54 32.87 - - -
Persentasie in selfde program na 4.5 jaar 7.23 10.12 8.92 8.46 8.90 - - - -
Persentasie in selfde program na 5.5 jaar 2.09 2.36 2.06 1.52 - - - - -
Persentasie in selfde program na 6.5 jaar 0.00 0.55 0.69 - - - - - -
Persentasie in selfde program na 7.5 jaar 0.00 0.14 - - - - - - -
Persentasie in selfde program na 8.5 jaar 0.00 - - - - - - - -
Persentasie uitgeval uit program (teen Julie 2013) 40.33 33.29 34.02 28.91 33.63 28.47 25.84 16.97 3.10
Persentasie gegradueer in selfde program (teen Julie 2013) 59.67 66.57 65.29 69.57 57.47 38.65 0.00 0.00 0.00

Tabel 3: 'n Ontleding van Uitvallers uit Program per Kohort

Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 719 721 729 792 663 727 623 613 612
Totaal uitgeval uit program (teen Julie 2013) 290 240 248 229 223 207 161 104 19
# Uitvallers wat van program verander het en steeds ingeskryf is 2 4 2 7 27 50 42 37 -
# Uitvallers wat van program verander het en suksesvol gegradueer het 60 43 41 25 22 8 0 0 -
# Uitvallers wat nie meer ingeskryf is of suksesvol was nie 228 193 205 197 174 149 119 67 19
Persentasie uitgeval uit program (teen Julie 2013) 40.33 33.29 34.02 28.91 33.63 28.47 25.84 16.97 3.10
Persentasie wat van program verander het en steeds ingeskryf is 0.28 0.55 0.27 0.88 4.07 6.88 6.74 6.04 -
Persentasie wat van program verander het en suksesvol gegradueer het 8.34 5.96 5.62 3.16 3.32 1.10 0.00 0.00 -
Persentasie wat nie meer ingeskryf is of suksesvol was nie 31.71 26.77 28.12 24.87 26.24 20.50 19.10 10.93 3.10

Tabel 4: 'n Ontleding van Graduandi per Kohort

Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 719 721 729 792 663 727 623 613 612
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk min 1 0.00 0.00 0.00 0.00 0.15 0.00 0.00 - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk 30.32 35.37 35.25 39.65 33.63 38.65 - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus een 51.74 55.62 56.93 62.75 57.47 - - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus twee 57.02 63.80 64.20 69.57 - - - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus drie 59.67 65.74 65.29 - - - - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus vier 59.67 66.57 - - - - - - -
Persentasie gegradueer in ander as oorspronklike program 8.34 5.96 5.62 3.16 3.32 1.10 0.00 - -
Persentasie gegradueer in selfde of ander program 68.01 72.54 70.92 72.73 60.78 39.75 0.00 - -