Retensie-, Uitval- en Gradueringstabelle vir Alle Driejarige Programme in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: Studente met Engels as huistaal

Tabelle 1 tot 4 hieronder stel die gebruiker in staat om die resultate van 'n kohortanalise te bestudeer wat onderneem is om retensie, uitval en graduering vir hierdie spesifieke program(me) en groep te ontleed.

Tabel 1: Getal Behou, Uitgeval en Gegradueer per Kohort in Program na Verskillende Tydperke

Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 358 401 474 498 423 529 466 377 444
Getal in selfde program na 0.5 jaar 340 389 452 483 407 511 454 357 427
Getal in selfde program na 1.5 jaar 247 318 354 402 330 427 370 309 -
Getal in selfde program na 2.5 jaar 230 293 332 364 305 385 339 - -
Getal in selfde program na 3.5 jaar 109 137 151 179 122 146 - - -
Getal in selfde program na 4.5 jaar 34 43 37 50 31 - - - -
Getal in selfde program na 5.5 jaar 8 8 5 11 - - - - -
Getal in selfde program na 6.5 jaar 0 1 2 - - - - - -
Getal in selfde program na 7.5 jaar 0 0 - - - - - - -
Getal in selfde program na 8.5 jaar 0 - - - - - - - -
Getal uitgeval uit program (teen Julie 2013) 153 142 171 152 136 156 127 68 17
Getal gegradueer in selfde program (teen Julie 2013) 205 259 301 335 256 227 0 0 0

Tabel 2: Persentasie Behou, Uitgeval en Gegradueer per Kohort in Program na Verskillende Tydperke

-
Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 358 401 474 498 423 529 466 377 444
Persentasie in selfde program na 0.5 jaar 94.97 97.01 95.36 96.99 96.22 96.60 97.42 94.69 96.17
Persentasie in selfde program na 1.5 jaar 68.99 79.30 74.68 80.72 78.01 80.72 79.40 81.96
Persentasie in selfde program na 2.5 jaar 64.25 73.07 70.04 73.09 72.10 72.78 72.75 - -
Persentasie in selfde program na 3.5 jaar 30.45 34.16 31.86 35.94 28.84 27.60 - - -
Persentasie in selfde program na 4.5 jaar 9.50 10.72 7.81 10.04 7.33 - - - -
Persentasie in selfde program na 5.5 jaar 2.23 2.00 1.05 2.21 - - - - -
Persentasie in selfde program na 6.5 jaar 0.00 0.25 0.42 - - - - - -
Persentasie in selfde program na 7.5 jaar 0.00 0.00 - - - - - - -
Persentasie in selfde program na 8.5 jaar 0.00 - - - - - - - -
Persentasie uitgeval uit program (teen Julie 2013) 42.74 35.41 36.08 30.52 32.15 29.49 27.25 18.04 3.83
Persentasie gegradueer in selfde program (teen Julie 2013) 57.26 64.59 63.50 67.27 60.52 42.91 0.00 0.00 0.00

Tabel 3: 'n Ontleding van Uitvallers uit Program per Kohort

Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 358 401 474 498 423 529 466 377 444
Totaal uitgeval uit program (teen Julie 2013) 153 142 171 152 136 156 127 68 17
# Uitvallers wat van program verander het en steeds ingeskryf is 2 1 1 3 10 39 35 23 -
# Uitvallers wat van program verander het en suksesvol gegradueer het 35 34 31 16 23 5 0 0 -
# Uitvallers wat nie meer ingeskryf is of suksesvol was nie 116 107 139 133 103 112 92 45 17
Persentasie uitgeval uit program (teen Julie 2013) 42.74 35.41 36.08 30.52 32.15 29.49 27.25 18.04 3.83
Persentasie wat van program verander het en steeds ingeskryf is 0.56 0.25 0.21 0.60 2.36 7.37 7.51 6.10 -
Persentasie wat van program verander het en suksesvol gegradueer het 9.78 8.48 6.54 3.21 5.44 0.95 0.00 0.00 -
Persentasie wat nie meer ingeskryf is of suksesvol was nie 32.40 26.68 29.32 26.71 24.35 21.17 19.74 11.94 3.83

Tabel 4: 'n Ontleding van Graduandi per Kohort

Beskrywing 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013
Grootte van kohort 358 401 474 498 423 529 466 377 444
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk min 1 0.00 0.00 0.00 0.00 0.00 0.00 0.00 - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk 27.65 32.17 33.33 34.14 39.48 42.91 - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus een 46.37 53.12 55.06 59.44 60.52 - - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus twee 54.19 61.85 62.45 67.27 - - - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus drie 57.26 64.09 63.50 - - - - - -
Persentasie gegradueer in oorspronklike program binne minimumtydperk plus vier 57.26 64.59 - - - - - - -
Persentasie gegradueer in ander as oorspronklike program 9.78 8.48 6.54 3.21 5.44 0.95 0.00 - -
Persentasie gegradueer in selfde of ander program 67.04 73.07 70.04 70.48 65.96 43.86 0.00 - -