Ontleding van Vraelysresponse vir Item 71

Vraag: Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid ten opsigte van elk van onderstaande aan. Die Universiteit se loopbaanplasingsdiens vir studente aan (voorsien deur die Loopbanekantoor binne die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling)

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 21 90 152 51 126
% Wit studente 4.77 20.45 34.55 11.59 28.64
# Bruin studente 5 17 21 11 13
% Bruin studente 7.46 25.37 31.34 16.42 19.40
# Swart studente 3 9 10 3 4
% Swart studente 10.34 31.03 34.48 10.34 13.79
# Indier studente 0 1 1 0 0
% Indier studente 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Mansstudente 16 46 71 35 57
% Mansstudente 7.11 20.44 31.56 15.56 25.33
# Vrouestudente 13 71 113 30 86
% Vrouestudente 4.15 22.68 36.10 9.58 27.48
# Studente met Afrikaans as huistaal 19 73 124 40 95
% Studente met Afrikaans as huistaal 5.41 20.80 35.33 11.40 27.07
# Studente met Engels as huistaal 7 32 50 20 38
% Studente met Engels as huistaal 4.76 21.77 34.01 13.61 25.85
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 2 0 2 3
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 28.57 0.00 28.57 42.86
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 3 10 10 3 7
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 9.09 30.30 30.30 9.09 21.21
# Studente met Gr12 A simbole 14 40 69 22 54
% Studente met Gr12 A simbole 7.04 20.10 34.67 11.06 27.14
# Studente met Gr12 B simbole 8 47 78 22 55
% Studente met Gr12 B simbole 3.81 22.38 37.14 10.48 26.19
# Studente met Gr12 C simbole 6 21 28 17 29
% Studente met Gr12 C simbole 5.94 20.79 27.72 16.83 28.71
# Studente met Gr12 D simbole 1 9 8 3 4
% Studente met Gr12 D simbole 4.00 36.00 32.00 12.00 16.00
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 1 1 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 0.00 50.00 50.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 0 0 0 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 0.00 0.00 0.00 100.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 4 23 43 18 37
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 3.20 18.40 34.40 14.40 29.60
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 4 10 28 14 20
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 5.26 13.16 36.84 18.42 26.32
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0 7 4 1 6
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0.00 38.89 22.22 5.56 33.33
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 3 7 11 5 5
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 9.68 22.58 35.48 16.13 16.13
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0 1 2 3 5
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0.00 9.09 18.18 27.27 45.45
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 1 1 0 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 1 24 36 10 23
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 1.06 25.53 38.30 10.64 24.47
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 15 28 46 11 34
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 11.19 20.90 34.33 8.21 25.37
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 2 16 13 3 13
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 4.26 34.04 27.66 6.38 27.66
# Alle studente 29 117 184 65 143
% Alle studente 5.37 21.67 34.07 12.04 26.48

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.