Ontleding van Vraelysresponse vir Item 67

Vraag: Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid ten opsigte van elk van onderstaande aan. Loopbaanvoorligting aan die Universiteit van Stellenbosch

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 35 123 152 46 84
% Wit studente 7.95 27.95 34.55 10.45 19.09
# Bruin studente 8 21 21 9 8
% Bruin studente 11.94 31.34 31.34 13.43 11.94
# Swart studente 6 4 6 2 11
% Swart studente 20.69 13.79 20.69 6.90 37.93
# Indier studente 0 0 2 0 0
% Indier studente 0.00 0.00 100.00 0.00 0.00
# Mansstudente 21 59 72 33 40
% Mansstudente 9.33 26.22 32.00 14.67 17.78
# Vrouestudente 28 89 109 24 63
% Vrouestudente 8.95 28.43 34.82 7.67 20.13
# Studente met Afrikaans as huistaal 32 101 122 33 63
% Studente met Afrikaans as huistaal 9.12 28.77 34.76 9.40 17.95
# Studente met Engels as huistaal 13 39 50 19 26
% Studente met Engels as huistaal 8.84 26.53 34.01 12.93 17.69
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 2 2 3 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 28.57 28.57 42.86 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 4 6 7 2 14
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 12.12 18.18 21.21 6.06 42.42
# Studente met Gr12 A simbole 15 54 70 22 38
% Studente met Gr12 A simbole 7.54 27.14 35.18 11.06 19.10
# Studente met Gr12 B simbole 18 65 72 22 33
% Studente met Gr12 B simbole 8.57 30.95 34.29 10.48 15.71
# Studente met Gr12 C simbole 12 23 30 9 27
% Studente met Gr12 C simbole 11.88 22.77 29.70 8.91 26.73
# Studente met Gr12 D simbole 4 5 8 4 4
% Studente met Gr12 D simbole 16.00 20.00 32.00 16.00 16.00
# Studente met Gr12 E simbole 0 1 1 0 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 0 0 0 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 0.00 0.00 0.00 100.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 12 26 42 16 29
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 9.60 20.80 33.60 12.80 23.20
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 3 13 25 18 17
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 3.95 17.11 32.89 23.68 22.37
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 1 7 7 1 2
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 5.56 38.89 38.89 5.56 11.11
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 3 9 11 3 5
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 9.68 29.03 35.48 9.68 16.13
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 1 3 3 1 3
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 9.09 27.27 27.27 9.09 27.27
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 1 1 0 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 4 26 41 6 17
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 4.26 27.66 43.62 6.38 18.09
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 22 50 37 7 18
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 16.42 37.31 27.61 5.22 13.43
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 3 13 14 5 12
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 6.38 27.66 29.79 10.64 25.53
# Alle studente 49 148 181 57 103
% Alle studente 9.07 27.41 33.52 10.56 19.07

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.