Ontleding van Vraelysresponse vir Item 65

Vraag: Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid ten opsigte van elk van onderstaande aan. Akademiese steundienste, soos akademiese ontwikkelingsprogramme (byvoorbeeld die mentorstelsel) en ook ander akademiese steun (aangebied deur die Taalsentrum, die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling en die Sentrum vir Onderrig en Leer) aan die Universiteit van Stellenbosch

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 67 161 134 18 60
% Wit studente 15.23 36.59 30.45 4.09 13.64
# Bruin studente 12 31 16 4 4
% Bruin studente 17.91 46.27 23.88 5.97 5.97
# Swart studente 10 13 4 0 2
% Swart studente 34.48 44.83 13.79 0.00 6.90
# Indier studente 0 2 0 0 0
% Indier studente 0.00 100.00 0.00 0.00 0.00
# Mansstudente 39 79 66 12 29
% Mansstudente 17.33 35.11 29.33 5.33 12.89
# Vrouestudente 50 128 88 10 37
% Vrouestudente 15.97 40.89 28.12 3.19 11.82
# Studente met Afrikaans as huistaal 54 131 111 12 43
% Studente met Afrikaans as huistaal 15.38 37.32 31.62 3.42 12.25
# Studente met Engels as huistaal 26 58 38 7 18
% Studente met Engels as huistaal 17.69 39.46 25.85 4.76 12.24
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 1 3 1 2 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 14.29 42.86 14.29 28.57 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 8 15 4 1 5
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 24.24 45.45 12.12 3.03 15.15
# Studente met Gr12 A simbole 34 66 65 7 27
% Studente met Gr12 A simbole 17.09 33.17 32.66 3.52 13.57
# Studente met Gr12 B simbole 33 83 62 8 24
% Studente met Gr12 B simbole 15.71 39.52 29.52 3.81 11.43
# Studente met Gr12 C simbole 16 43 23 5 14
% Studente met Gr12 C simbole 15.84 42.57 22.77 4.95 13.86
# Studente met Gr12 D simbole 6 12 4 2 1
% Studente met Gr12 D simbole 24.00 48.00 16.00 8.00 4.00
# Studente met Gr12 E simbole 0 2 0 0 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 100.00 0.00 0.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 1 0 0 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 100.00 0.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 17 45 41 7 15
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 13.60 36.00 32.80 5.60 12.00
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 10 23 28 7 8
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 13.16 30.26 36.84 9.21 10.53
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 3 11 1 0 3
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 16.67 61.11 5.56 0.00 16.67
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 6 16 6 0 3
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 19.35 51.61 19.35 0.00 9.68
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 4 3 3 0 1
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 36.36 27.27 27.27 0.00 9.09
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 1 1 0 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 14 38 28 2 12
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 14.89 40.43 29.79 2.13 12.77
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 32 52 29 4 17
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 23.88 38.81 21.64 2.99 12.69
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 3 18 17 2 7
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 6.38 38.30 36.17 4.26 14.89
# Alle studente 89 207 154 22 66
% Alle studente 16.48 38.33 28.52 4.07 12.22

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.