Ontleding van Vraelysresponse vir Item 64

Vraag: Dui asseblief jou algehele graad van tevredenheid ten opsigte van elk van onderstaande aan. Die mate waarin jy tuis voel binne die Universiteitsgemeenskap

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Baie tevrede
  2. Tevrede
  3. Neutraal
  4. Ontevrede
  5. Kan nie beoordeel nie / geen ondervinding nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 136 187 87 26 4
% Wit studente 30.91 42.50 19.77 5.91 0.91
# Bruin studente 14 33 14 5 1
% Bruin studente 20.90 49.25 20.90 7.46 1.49
# Swart studente 6 13 7 2 1
% Swart studente 20.69 44.83 24.14 6.90 3.45
# Indier studente 0 1 1 0 0
% Indier studente 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Mansstudente 71 91 40 19 4
% Mansstudente 31.56 40.44 17.78 8.44 1.78
# Vrouestudente 85 143 69 14 2
% Vrouestudente 27.16 45.69 22.04 4.47 0.64
# Studente met Afrikaans as huistaal 108 148 71 20 4
% Studente met Afrikaans as huistaal 30.77 42.17 20.23 5.70 1.14
# Studente met Engels as huistaal 40 67 30 9 1
% Studente met Engels as huistaal 27.21 45.58 20.41 6.12 0.68
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 3 2 1 1 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 42.86 28.57 14.29 14.29 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 5 17 7 3 1
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 15.15 51.52 21.21 9.09 3.03
# Studente met Gr12 A simbole 62 89 35 11 2
% Studente met Gr12 A simbole 31.16 44.72 17.59 5.53 1.01
# Studente met Gr12 B simbole 73 80 41 14 2
% Studente met Gr12 B simbole 34.76 38.10 19.52 6.67 0.95
# Studente met Gr12 C simbole 20 49 29 3 0
% Studente met Gr12 C simbole 19.80 48.51 28.71 2.97 0.00
# Studente met Gr12 D simbole 1 14 4 4 2
% Studente met Gr12 D simbole 4.00 56.00 16.00 16.00 8.00
# Studente met Gr12 E simbole 0 1 0 1 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 50.00 0.00 50.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 1 0 0 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 100.00 0.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 33 48 28 13 3
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 26.40 38.40 22.40 10.40 2.40
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 23 25 20 6 2
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 30.26 32.89 26.32 7.89 2.63
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 5 9 4 0 0
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 27.78 50.00 22.22 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 10 14 6 1 0
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 32.26 45.16 19.35 3.23 0.00
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 4 4 2 1 0
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 36.36 36.36 18.18 9.09 0.00
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 1 1 0 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 50.00 50.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 26 44 18 5 1
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 27.66 46.81 19.15 5.32 1.06
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 48 66 15 5 0
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 35.82 49.25 11.19 3.73 0.00
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 7 23 15 2 0
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 14.89 48.94 31.91 4.26 0.00
# Alle studente 156 234 109 33 6
% Alle studente 28.89 43.33 20.19 6.11 1.11

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.