Ontleding van Vraelysresponse vir Item 92

Vraag: Reageer op die volgende stellings oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar.Ek hou daarvan om werklik besig te wees met my studies (met wat ek moet leer) en om dit my eie te maak en nie net feite uit my kop uit te leer (onthou) met die doel om dit in die eksamen en toetse weer te gee nie.

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Nooit nie
  2. Soms Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd Ongeveer 100% van die tyd
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 4 60 150 214 73
% Wit studente 0.80 11.98 29.94 42.71 14.57
# Bruin studente 3 30 46 46 20
% Bruin studente 2.07 20.69 31.72 31.72 13.79
# Swart studente 2 11 28 37 21
% Swart studente 2.02 11.11 28.28 37.37 21.21
# Indier studente 0 2 6 7 1
% Indier studente 0.00 12.50 37.50 43.75 6.25
# Mansstudente 5 37 81 122 39
% Mansstudente 1.76 13.03 28.52 42.96 13.73
# Vrouestudente 4 66 149 182 76
% Vrouestudente 0.84 13.84 31.24 38.16 15.93
# Studente met Afrikaans as huistaal 6 50 117 166 63
% Studente met Afrikaans as huistaal 1.49 12.44 29.10 41.29 15.67
# Studente met Engels as huistaal 2 44 85 101 38
% Studente met Engels as huistaal 0.74 16.30 31.48 37.41 14.07
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 4 4 1
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 0.00 44.44 44.44 11.11
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 1 9 24 33 13
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 1.25 11.25 30.00 41.25 16.25
# Studente met Gr12 A simbole 1 24 68 122 56
% Studente met Gr12 A simbole 0.37 8.86 25.09 45.02 20.66
# Studente met Gr12 B simbole 4 51 97 121 37
% Studente met Gr12 B simbole 1.29 16.45 31.29 39.03 11.94
# Studente met Gr12 C simbole 4 21 60 47 16
% Studente met Gr12 C simbole 2.70 14.19 40.54 31.76 10.81
# Studente met Gr12 D simbole 0 7 5 12 5
% Studente met Gr12 D simbole 0.00 24.14 17.24 41.38 17.24
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0 2 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 0.00 0.00 100.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 0 0 0 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 0.00 0.00 0.00 100.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 5 24 38 56 13
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 3.68 17.65 27.94 41.18 9.56
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 0 15 29 41 20
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 0.00 14.29 27.62 39.05 19.05
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0 12 21 12 0
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0.00 26.67 46.67 26.67 0.00
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 0 7 17 18 9
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 0.00 13.73 33.33 35.29 17.65
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0 2 6 7 2
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0.00 11.76 35.29 41.18 11.76
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 3 0 6 2
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 27.27 0.00 54.55 18.18
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 1 11 30 57 22
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 0.83 9.09 24.79 47.11 18.18
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 3 18 51 55 29
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 1.92 11.54 32.69 35.26 18.59
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 0 11 38 52 18
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 0.00 9.24 31.93 43.70 15.13
# Alle studente 9 103 230 304 115
% Alle studente 1.18 13.52 30.18 39.90 15.09

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.