Ontleding van Vraelysresponse vir Item 38

Vraag: Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2013 daaraan deelgeneem het.'n Galery of museum besoek.

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 34 196 271
% Wit studente 6.79 39.12 54.09
# Bruin studente 5 47 93
% Bruin studente 3.45 32.41 64.14
# Swart studente 7 37 55
% Swart studente 7.07 37.37 55.56
# Indier studente 2 6 8
% Indier studente 12.50 37.50 50.00
# Mansstudente 15 92 177
% Mansstudente 5.28 32.39 62.32
# Vrouestudente 33 194 250
% Vrouestudente 6.92 40.67 52.41
# Studente met Afrikaans as huistaal 27 149 226
% Studente met Afrikaans as huistaal 6.72 37.06 56.22
# Studente met Engels as huistaal 14 104 152
% Studente met Engels as huistaal 5.19 38.52 56.30
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 7 2
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 77.78 22.22
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 7 26 47
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 8.75 32.50 58.75
# Studente met Gr12 A simbole 21 108 142
% Studente met Gr12 A simbole 7.75 39.85 52.40
# Studente met Gr12 B simbole 16 104 190
% Studente met Gr12 B simbole 5.16 33.55 61.29
# Studente met Gr12 C simbole 9 63 76
% Studente met Gr12 C simbole 6.08 42.57 51.35
# Studente met Gr12 D simbole 2 10 17
% Studente met Gr12 D simbole 6.90 34.48 58.62
# Studente met Gr12 E simbole 0 1 1
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 50.00 50.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 0 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 0.00 100.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 13 66 57
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 9.56 48.53 41.91
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 6 41 58
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 5.71 39.05 55.24
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 2 13 30
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 4.44 28.89 66.67
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 4 15 32
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 7.84 29.41 62.75
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0 3 14
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0.00 17.65 82.35
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 5 6
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 45.45 54.55
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 6 42 73
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 4.96 34.71 60.33
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 7 50 99
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 4.49 32.05 63.46
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 10 51 58
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 8.40 42.86 48.74
# Alle studente 48 286 427
% Alle studente 6.30 37.53 56.04

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.