Ontleding van Vraelysresponse vir Item 36

Vraag: Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2013 daaraan deelgeneem het.Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 312 166 23
% Wit studente 62.28 33.13 4.59
# Bruin studente 121 23 1
% Bruin studente 83.45 15.86 0.69
# Swart studente 73 26 0
% Swart studente 73.74 26.26 0.00
# Indier studente 15 1 0
% Indier studente 93.75 6.25 0.00
# Mansstudente 190 85 9
% Mansstudente 66.90 29.93 3.17
# Vrouestudente 331 131 15
% Vrouestudente 69.39 27.46 3.14
# Studente met Afrikaans as huistaal 245 138 19
% Studente met Afrikaans as huistaal 60.95 34.33 4.73
# Studente met Engels as huistaal 216 49 5
% Studente met Engels as huistaal 80.00 18.15 1.85
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 5 4 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 55.56 44.44 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 55 25 0
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 68.75 31.25 0.00
# Studente met Gr12 A simbole 197 66 8
% Studente met Gr12 A simbole 72.69 24.35 2.95
# Studente met Gr12 B simbole 203 95 12
% Studente met Gr12 B simbole 65.48 30.65 3.87
# Studente met Gr12 C simbole 98 46 4
% Studente met Gr12 C simbole 66.22 31.08 2.70
# Studente met Gr12 D simbole 22 7 0
% Studente met Gr12 D simbole 75.86 24.14 0.00
# Studente met Gr12 E simbole 0 2 0
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 100.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 1 0 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 100.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 100 32 4
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 73.53 23.53 2.94
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 70 34 1
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 66.67 32.38 0.95
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 18 23 4
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 40.00 51.11 8.89
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 36 13 2
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 70.59 25.49 3.92
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 14 2 1
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 82.35 11.76 5.88
# Studente in die Fakulteit Teologie 7 4 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 63.64 36.36 0.00
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 73 41 7
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 60.33 33.88 5.79
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 107 45 4
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 68.59 28.85 2.56
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 96 22 1
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 80.67 18.49 0.84
# Alle studente 521 216 24
% Alle studente 68.37 28.35 3.15

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.