Ontleding van Vraelysresponse vir Item 28

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: Was laat met die indiening van 'n werkopdrag.

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 5 46 450
% Wit studente 1.00 9.18 89.82
# Bruin studente 0 17 128
% Bruin studente 0.00 11.72 88.28
# Swart studente 3 18 78
% Swart studente 3.03 18.18 78.79
# Indier studente 0 0 16
% Indier studente 0.00 0.00 100.00
# Mansstudente 5 32 247
% Mansstudente 1.76 11.27 86.97
# Vrouestudente 3 49 425
% Vrouestudente 0.63 10.27 89.10
# Studente met Afrikaans as huistaal 4 35 363
% Studente met Afrikaans as huistaal 1.00 8.71 90.30
# Studente met Engels as huistaal 2 32 236
% Studente met Engels as huistaal 0.74 11.85 87.41
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 9
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 0.00 100.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 2 14 64
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 2.50 17.50 80.00
# Studente met Gr12 A simbole 1 18 252
% Studente met Gr12 A simbole 0.37 6.64 92.99
# Studente met Gr12 B simbole 6 29 275
% Studente met Gr12 B simbole 1.94 9.35 88.71
# Studente met Gr12 C simbole 1 30 117
% Studente met Gr12 C simbole 0.68 20.27 79.05
# Studente met Gr12 D simbole 0 4 25
% Studente met Gr12 D simbole 0.00 13.79 86.21
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 2
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 0.00 100.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 0 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 0.00 100.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 2 29 105
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 1.47 21.32 77.21
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 1 12 92
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 0.95 11.43 87.62
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0 7 38
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0.00 15.56 84.44
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 1 5 45
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 1.96 9.80 88.24
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0 0 17
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0.00 0.00 100.00
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 1 10
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 9.09 90.91
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 2 12 107
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 1.65 9.92 88.43
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 0 6 150
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 0.00 3.85 96.15
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 2 9 108
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 1.68 7.56 90.76
# Alle studente 8 81 672
% Alle studente 1.05 10.63 88.19

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.