Ontleding van Vraelysresponse vir Item 19

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: Het saam met studente in groepverband gestudeer.

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 125 280 96
% Wit studente 24.95 55.89 19.16
# Bruin studente 34 83 28
% Bruin studente 23.45 57.24 19.31
# Swart studente 21 58 20
% Swart studente 21.21 58.59 20.20
# Indier studente 2 12 2
% Indier studente 12.50 75.00 12.50
# Mansstudente 71 159 54
% Mansstudente 25.00 55.99 19.01
# Vrouestudente 111 274 92
% Vrouestudente 23.27 57.44 19.29
# Studente met Afrikaans as huistaal 99 216 87
% Studente met Afrikaans as huistaal 24.63 53.73 21.64
# Studente met Engels as huistaal 68 161 41
% Studente met Engels as huistaal 25.19 59.63 15.19
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 8 1
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 88.89 11.11
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 15 48 17
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 18.75 60.00 21.25
# Studente met Gr12 A simbole 67 139 65
% Studente met Gr12 A simbole 24.72 51.29 23.99
# Studente met Gr12 B simbole 69 191 50
% Studente met Gr12 B simbole 22.26 61.61 16.13
# Studente met Gr12 C simbole 41 82 25
% Studente met Gr12 C simbole 27.70 55.41 16.89
# Studente met Gr12 D simbole 4 20 5
% Studente met Gr12 D simbole 13.79 68.97 17.24
# Studente met Gr12 E simbole 0 1 1
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 50.00 50.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 1 0 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 100.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 21 89 26
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 15.44 65.44 19.12
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 26 61 18
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 24.76 58.10 17.14
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 15 24 6
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 33.33 53.33 13.33
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 10 29 12
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 19.61 56.86 23.53
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 3 11 3
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 17.65 64.71 17.65
# Studente in die Fakulteit Teologie 3 7 1
% Studente in die Fakulteit Teologie 27.27 63.64 9.09
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 42 60 19
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 34.71 49.59 15.70
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 38 78 40
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 24.36 50.00 25.64
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 24 74 21
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 20.17 62.18 17.65
# Alle studente 182 433 146
% Alle studente 23.88 56.82 19.16

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.