Ontleding van Vraelysresponse vir Item 17

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word.

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 278 211 12
% Wit studente 55.49 42.12 2.40
# Bruin studente 93 45 7
% Bruin studente 64.14 31.03 4.83
# Swart studente 51 47 1
% Swart studente 51.52 47.47 1.01
# Indier studente 9 7 0
% Indier studente 56.25 43.75 0.00
# Mansstudente 116 158 10
% Mansstudente 40.85 55.63 3.52
# Vrouestudente 315 152 10
% Vrouestudente 66.04 31.87 2.10
# Studente met Afrikaans as huistaal 247 143 12
% Studente met Afrikaans as huistaal 61.44 35.57 2.99
# Studente met Engels as huistaal 142 121 7
% Studente met Engels as huistaal 52.59 44.81 2.59
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 4 5 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 44.44 55.56 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 38 41 1
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 47.50 51.25 1.25
# Studente met Gr12 A simbole 130 132 9
% Studente met Gr12 A simbole 47.97 48.71 3.32
# Studente met Gr12 B simbole 172 131 7
% Studente met Gr12 B simbole 55.48 42.26 2.26
# Studente met Gr12 C simbole 106 38 4
% Studente met Gr12 C simbole 71.62 25.68 2.70
# Studente met Gr12 D simbole 20 9 0
% Studente met Gr12 D simbole 68.97 31.03 0.00
# Studente met Gr12 E simbole 2 0 0
% Studente met Gr12 E simbole 100.00 0.00 0.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 1 0 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 100.00 0.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 107 28 1
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 78.68 20.59 0.74
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 80 22 3
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 76.19 20.95 2.86
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 36 9 0
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 80.00 20.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 30 21 0
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 58.82 41.18 0.00
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 13 4 0
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 76.47 23.53 0.00
# Studente in die Fakulteit Teologie 8 3 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 72.73 27.27 0.00
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 32 78 11
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 26.45 64.46 9.09
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 55 99 2
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 35.26 63.46 1.28
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 70 46 3
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 58.82 38.66 2.52
# Alle studente 431 310 20
% Alle studente 56.56 40.68 2.62

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.