Ontleding van Vraelysresponse vir Item 44

Vraag: Ek beplan/verwag om my verskillende implemente ("devices") te gebruik om die volgende akademiese aktiwiteite uit te voer (kies almal wat ter sake is)Om in die klaskamer notas af te neem, internetsoektogte te doen of die lesing op te neem

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Tafelrekenaar/Skootrekenaar/Netboek
  2. Tablet
  3. Selfoon
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 1564 329 399
# Bruin studente 352 70 146
# Swart studente 130 26 80
# Indier studente 45 11 7
# Mansstudente 856 139 247
# Vrouestudente 1235 297 385
# Studente met Afrikaans as huistaal 914 208 396
# Studente met Engels as huistaal 1080 203 166
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 97 25 70
# Studente met Gr12 A simbole 620 142 173
# Studente met Gr12 B simbole 900 183 278
# Studente met Gr12 C simbole 498 95 152
# Studente met Gr12 D simbole 57 12 21
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 16 4 8
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 518 118 129
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 293 60 113
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 123 38 51
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 114 29 54
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 60 11 19
# Studente in die Fakulteit Teologie 3 0 0
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 747 124 184
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 178 48 65
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 55 8 17
# Alle studente 2091 436 632

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.