Vraag: Ek beplan/verwag om my verskillende implemente ("devices") te gebruik om die volgende akademiese aktiwiteite uit te voer (kies almal wat ter sake is)Om met my dosente en mede-studente te kommunikeer deur sosiale media (Facebook en Twitter ens)
Die volgende 3 opsies was beskikbaar:
Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.
Klassifikasie | Opsie 1 | Opsie 2 | Opsie 3 |
# Wit studente | 1350 | 171 | 798 |
# Bruin studente | 252 | 48 | 271 |
# Swart studente | 86 | 22 | 126 |
# Indier studente | 34 | 5 | 26 |
# Mansstudente | 692 | 88 | 472 |
# Vrouestudente | 1030 | 158 | 749 |
# Studente met Afrikaans as huistaal | 877 | 109 | 548 |
# Studente met Engels as huistaal | 771 | 118 | 574 |
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal | 0 | 0 | 0 |
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels | 74 | 19 | 99 |
# Studente met Gr12 A simbole | 539 | 74 | 330 |
# Studente met Gr12 B simbole | 726 | 96 | 553 |
# Studente met Gr12 C simbole | 402 | 65 | 286 |
# Studente met Gr12 D simbole | 39 | 9 | 42 |
# Studente met Gr12 E simbole | 0 | 0 | 0 |
# Studente met Onbekende Gr12 simbole | 16 | 2 | 10 |
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe | 410 | 67 | 288 |
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe | 243 | 43 | 187 |
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde | 103 | 19 | 94 |
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe | 105 | 10 | 86 |
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid | 44 | 6 | 39 |
# Studente in die Fakulteit Teologie | 1 | 0 | 2 |
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | 597 | 76 | 396 |
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese | 180 | 23 | 88 |
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe | 39 | 2 | 41 |
# Alle studente | 1722 | 246 | 1221 |
Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.