Ontleding van Vraelysresponse vir Item 41

Vraag: Ek beplan/verwag om my verskillende implemente ("devices") te gebruik om die volgende akademiese aktiwiteite uit te voer (kies almal wat ter sake is)Die internet en die biblioteek se webblad te gebruik om navorsing vir my take en opstelle te doen

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Tafelrekenaar/Skootrekenaar/Netboek
  2. Tablet
  3. Selfoon
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 2282 59 14
# Bruin studente 508 23 42
# Swart studente 205 8 23
# Indier studente 61 4 0
# Mansstudente 1208 39 30
# Vrouestudente 1848 55 49
# Studente met Afrikaans as huistaal 1490 36 32
# Studente met Engels as huistaal 1402 49 24
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 164 9 23
# Studente met Gr12 A simbole 924 28 10
# Studente met Gr12 B simbole 1319 38 35
# Studente met Gr12 C simbole 706 24 25
# Studente met Gr12 D simbole 80 3 8
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 27 1 1
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 730 20 22
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 453 10 20
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 197 10 9
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 189 6 9
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 87 1 3
# Studente in die Fakulteit Teologie 3 0 0
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 1035 33 12
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 283 12 4
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 79 2 0
# Alle studente 3056 94 79

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.