Ontleding van Vraelysresponse vir Item 40

Vraag: Ek beplan/verwag om my verskillende implemente ("devices") te gebruik om die volgende akademiese aktiwiteite uit te voer (kies almal wat ter sake is)Aan my kursusse op die aanlynplatvorm, SUNLearn, deel te neem (notas af te laai, aankondiginge te ontvang, deel te neem aan aanlyngesprekke, elektroniese toetse af te lĂȘ ens)

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Tafelrekenaar/Skootrekenaar/Netboek
  2. Tablet
  3. Selfoon
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 2237 94 23
# Bruin studente 490 31 53
# Swart studente 184 12 40
# Indier studente 61 4 0
# Mansstudente 1175 47 49
# Vrouestudente 1797 94 67
# Studente met Afrikaans as huistaal 1463 51 47
# Studente met Engels as huistaal 1362 77 33
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 147 13 36
# Studente met Gr12 A simbole 912 35 17
# Studente met Gr12 B simbole 1272 66 50
# Studente met Gr12 C simbole 683 34 39
# Studente met Gr12 D simbole 79 4 9
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 26 2 1
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 704 39 29
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 442 17 23
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 194 12 10
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 174 12 18
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 86 3 2
# Studente in die Fakulteit Teologie 3 0 0
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 1011 42 24
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 282 11 9
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 76 5 1
# Alle studente 2972 141 116

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.