Ontleding van Vraelysresponse vir Item 32

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoƫrskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.Was laat met die indiening van 'n taak

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 49 420 1900
% Wit studente 2.07 17.73 80.20
# Bruin studente 9 142 429
% Bruin studente 1.55 24.48 73.97
# Swart studente 5 82 154
% Swart studente 2.07 34.02 63.90
# Indier studente 2 14 50
% Indier studente 3.03 21.21 75.76
# Mansstudente 28 303 960
% Mansstudente 2.17 23.47 74.36
# Vrouestudente 37 355 1573
% Vrouestudente 1.88 18.07 80.05
# Studente met Afrikaans as huistaal 34 247 1288
% Studente met Afrikaans as huistaal 2.17 15.74 82.09
# Studente met Engels as huistaal 27 353 1108
% Studente met Engels as huistaal 1.81 23.72 74.46
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 4 58 137
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 2.01 29.15 68.84
# Studente met Gr12 A simbole 15 121 831
% Studente met Gr12 A simbole 1.55 12.51 85.94
# Studente met Gr12 B simbole 28 293 1085
% Studente met Gr12 B simbole 1.99 20.84 77.17
# Studente met Gr12 C simbole 18 207 536
% Studente met Gr12 C simbole 2.37 27.20 70.43
# Studente met Gr12 D simbole 3 33 57
% Studente met Gr12 D simbole 3.23 35.48 61.29
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 1 4 24
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 3.45 13.79 82.76
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 20 213 543
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 2.58 27.45 69.97
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 5 95 389
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 1.02 19.43 79.55
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 4 31 183
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 1.83 14.22 83.94
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 5 43 157
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 2.44 20.98 76.59
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 1 17 74
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 1.09 18.48 80.43
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 2 1
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 66.67 33.33
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 23 192 874
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 2.11 17.63 80.26
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 7 58 237
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 2.32 19.21 78.48
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 0 7 75
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 0.00 8.54 91.46
# Alle studente 65 658 2533
% Alle studente 2.00 20.21 77.79

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.