Ontleding van Vraelysresponse vir Item 27

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoërskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.‘n Onderwyser vir raad gevra

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 1247 1051 71
% Wit studente 52.64 44.36 3.00
# Bruin studente 320 244 16
% Bruin studente 55.17 42.07 2.76
# Swart studente 129 103 9
% Swart studente 53.53 42.74 3.73
# Indier studente 32 32 2
% Indier studente 48.48 48.48 3.03
# Mansstudente 649 591 51
% Mansstudente 50.27 45.78 3.95
# Vrouestudente 1079 839 47
% Vrouestudente 54.91 42.70 2.39
# Studente met Afrikaans as huistaal 793 723 53
% Studente met Afrikaans as huistaal 50.54 46.08 3.38
# Studente met Engels as huistaal 834 619 35
% Studente met Engels as huistaal 56.05 41.60 2.35
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 101 88 10
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 50.75 44.22 5.03
# Studente met Gr12 A simbole 494 441 32
% Studente met Gr12 A simbole 51.09 45.60 3.31
# Studente met Gr12 B simbole 762 606 38
% Studente met Gr12 B simbole 54.20 43.10 2.70
# Studente met Gr12 C simbole 404 334 23
% Studente met Gr12 C simbole 53.09 43.89 3.02
# Studente met Gr12 D simbole 51 37 5
% Studente met Gr12 D simbole 54.84 39.78 5.38
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 17 12 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 58.62 41.38 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 433 324 19
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 55.80 41.75 2.45
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 257 222 10
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 52.56 45.40 2.04
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 120 91 7
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 55.05 41.74 3.21
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 111 89 5
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 54.15 43.41 2.44
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 53 36 3
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 57.61 39.13 3.26
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 3 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 100.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 579 475 35
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 53.17 43.62 3.21
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 124 160 18
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 41.06 52.98 5.96
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 51 30 1
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 62.20 36.59 1.22
# Alle studente 1728 1430 98
% Alle studente 53.07 43.92 3.01

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.