Ontleding van Vraelysresponse vir Item 130

Vraag: Reageer op die volgende stellings oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek maak daagliks tyd vir persoonlike oordenking en/of gebed/meditasie.

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Nooit
  2. Soms: Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels: Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels: Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd: Ongeveer 100% van die tyd
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 155 488 609 697 390
% Wit studente 6.63 20.86 26.04 29.80 16.67
# Bruin studente 23 139 136 153 124
% Bruin studente 4.00 24.17 23.65 26.61 21.57
# Swart studente 18 52 50 61 60
% Swart studente 7.47 21.58 20.75 25.31 24.90
# Indier studente 4 17 13 9 23
% Indier studente 6.06 25.76 19.70 13.64 34.85
# Mansstudente 104 269 339 338 222
% Mansstudente 8.18 21.15 26.65 26.57 17.45
# Vrouestudente 96 427 469 582 375
% Vrouestudente 4.93 21.91 24.06 29.86 19.24
# Studente met Afrikaans as huistaal 21 213 404 561 335
% Studente met Afrikaans as huistaal 1.37 13.89 26.34 36.57 21.84
# Studente met Engels as huistaal 167 445 355 308 213
% Studente met Engels as huistaal 11.22 29.91 23.86 20.70 14.31
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 12 38 49 51 49
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 6.03 19.10 24.62 25.63 24.62
# Studente met Gr12 A simbole 45 191 247 290 183
% Studente met Gr12 A simbole 4.71 19.98 25.84 30.33 19.14
# Studente met Gr12 B simbole 96 315 361 378 239
% Studente met Gr12 B simbole 6.91 22.68 25.99 27.21 17.21
# Studente met Gr12 C simbole 53 168 180 213 140
% Studente met Gr12 C simbole 7.03 22.28 23.87 28.25 18.57
# Studente met Gr12 D simbole 4 15 17 30 27
% Studente met Gr12 D simbole 4.30 16.13 18.28 32.26 29.03
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 2 7 3 9 8
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 6.90 24.14 10.34 31.03 27.59
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 57 185 179 212 139
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 7.38 23.96 23.19 27.46 18.01
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 35 113 121 121 91
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 7.28 23.49 25.16 25.16 18.92
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 3 43 47 66 56
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 1.40 20.00 21.86 30.70 26.05
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 8 31 62 71 32
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 3.92 15.20 30.39 34.80 15.69
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 4 29 17 24 16
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 4.44 32.22 18.89 26.67 17.78
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 0 0 1 2
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 0.00 0.00 33.33 66.67
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 67 239 275 317 182
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 6.20 22.13 25.46 29.35 16.85
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 21 44 89 80 61
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 7.12 14.92 30.17 27.12 20.68
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 5 12 18 28 18
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 6.17 14.81 22.22 34.57 22.22
# Alle studente 200 696 808 920 597
% Alle studente 6.21 21.61 25.09 28.56 18.53

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.