Ontleding van Vraelysresponse vir Item 123

Vraag: Reageer op die volgende stellings oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. Ek hou daarvan om werklik besig te wees met my studies (met wat ek moet leer) en om dit my eie te maak en nie net feite uit my kop uit te leer (onthou) met die doel om dit in die eksamen en toetse weer te gee nie.

Die volgende 5 opsies was beskikbaar:

  1. Nooit
  2. Soms: Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels: Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels: Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd: Ongeveer 100% van die tyd
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
# Wit studente 2 136 594 1183 451
% Wit studente 0.08 5.75 25.11 50.00 19.06
# Bruin studente 5 50 133 288 102
% Bruin studente 0.87 8.65 23.01 49.83 17.65
# Swart studente 0 20 52 108 61
% Swart studente 0.00 8.30 21.58 44.81 25.31
# Indier studente 1 3 13 30 19
% Indier studente 1.52 4.55 19.70 45.45 28.79
# Mansstudente 5 85 373 617 209
% Mansstudente 0.39 6.59 28.94 47.87 16.21
# Vrouestudente 3 124 419 992 424
% Vrouestudente 0.15 6.32 21.36 50.56 21.61
# Studente met Afrikaans as huistaal 4 101 403 781 276
% Studente met Afrikaans as huistaal 0.26 6.45 25.75 49.90 17.64
# Studente met Engels as huistaal 4 95 341 737 310
% Studente met Engels as huistaal 0.27 6.39 22.93 49.56 20.85
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 0 0 0 0
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 0 13 48 91 47
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 0.00 6.53 24.12 45.73 23.62
# Studente met Gr12 A simbole 0 37 180 500 249
% Studente met Gr12 A simbole 0.00 3.83 18.63 51.76 25.78
# Studente met Gr12 B simbole 5 93 354 698 255
% Studente met Gr12 B simbole 0.36 6.62 25.20 49.68 18.15
# Studente met Gr12 C simbole 2 70 232 349 105
% Studente met Gr12 C simbole 0.26 9.23 30.61 46.04 13.85
# Studente met Gr12 D simbole 1 8 22 47 15
% Studente met Gr12 D simbole 1.08 8.60 23.66 50.54 16.13
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 0 0 0
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 0 1 4 15 9
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 0.00 3.45 13.79 51.72 31.03
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 3 56 181 377 158
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 0.39 7.23 23.35 48.65 20.39
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 1 37 127 231 92
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 0.20 7.58 26.02 47.34 18.85
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 2 13 60 105 37
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 0.92 5.99 27.65 48.39 17.05
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 0 15 61 100 29
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 0.00 7.32 29.76 48.78 14.15
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0 5 16 53 18
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 0.00 5.43 17.39 57.61 19.57
# Studente in die Fakulteit Teologie 0 0 0 3 0
% Studente in die Fakulteit Teologie 0.00 0.00 0.00 100.00 0.00
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 2 58 253 565 210
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 0.18 5.33 23.25 51.93 19.30
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 0 21 75 138 68
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 0.00 6.95 24.83 45.70 22.52
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 0 4 19 37 21
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 0.00 4.94 23.46 45.68 25.93
# Alle studente 8 209 792 1609 633
% Alle studente 0.25 6.43 24.36 49.49 19.47

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.