Ontleding van Vraelysresponse vir Item 29

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoƫrskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kon word

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 1014 1275 154
% Wit studente 41.51 52.19 6.30
# Bruin studente 296 349 42
% Bruin studente 43.09 50.80 6.11
# Swart studente 99 129 34
% Swart studente 37.79 49.24 12.98
# Indier studente 30 45 5
% Indier studente 37.50 56.25 6.25
# Mansstudente 556 745 104
% Mansstudente 39.57 53.02 7.40
# Vrouestudente 883 1053 131
% Vrouestudente 42.72 50.94 6.34
# Studente met Afrikaans as huistaal 645 884 108
% Studente met Afrikaans as huistaal 39.40 54.00 6.60
# Studente met Engels as huistaal 716 799 97
% Studente met Engels as huistaal 44.42 49.57 6.02
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 1 0 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 100.00 0.00 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 77 115 30
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 34.68 51.80 13.51
# Studente met Gr12 A simbole 465 522 69
% Studente met Gr12 A simbole 44.03 49.43 6.53
# Studente met Gr12 B simbole 662 802 110
% Studente met Gr12 B simbole 42.06 50.95 6.99
# Studente met Gr12 C simbole 283 424 48
% Studente met Gr12 C simbole 37.48 56.16 6.36
# Studente met Gr12 D simbole 26 42 5
% Studente met Gr12 D simbole 35.62 57.53 6.85
# Studente met Gr12 E simbole 0 0 2
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 0.00 100.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 3 8 1
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 25.00 66.67 8.33
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 252 366 46
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 37.95 55.12 6.93
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 238 285 36
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 42.58 50.98 6.44
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 86 96 7
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 45.50 50.79 3.70
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 67 112 14
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 34.72 58.03 7.25
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 52 32 5
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 58.43 35.96 5.62
# Studente in die Fakulteit Teologie 17 22 4
% Studente in die Fakulteit Teologie 39.53 51.16 9.30
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 489 518 63
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 45.70 48.41 5.89
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 206 334 59
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 34.39 55.76 9.85
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 32 33 1
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 48.48 50.00 1.52
# Alle studente 1439 1798 235
% Alle studente 41.45 51.79 6.77

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.