Ontleding van Vraelysresponse vir Item 26

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoërskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.Gewerk aan ‘n taak of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 1606 798 39
% Wit studente 65.74 32.66 1.60
# Bruin studente 445 226 16
% Bruin studente 64.77 32.90 2.33
# Swart studente 160 96 6
% Swart studente 61.07 36.64 2.29
# Indier studente 53 26 1
% Indier studente 66.25 32.50 1.25
# Mansstudente 833 537 35
% Mansstudente 59.29 38.22 2.49
# Vrouestudente 1431 609 27
% Vrouestudente 69.23 29.46 1.31
# Studente met Afrikaans as huistaal 1090 527 20
% Studente met Afrikaans as huistaal 66.59 32.19 1.22
# Studente met Engels as huistaal 1035 540 37
% Studente met Engels as huistaal 64.21 33.50 2.30
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 1 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 100.00 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 139 78 5
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 62.61 35.14 2.25
# Studente met Gr12 A simbole 723 312 21
% Studente met Gr12 A simbole 68.47 29.55 1.99
# Studente met Gr12 B simbole 1023 529 22
% Studente met Gr12 B simbole 64.99 33.61 1.40
# Studente met Gr12 C simbole 464 274 17
% Studente met Gr12 C simbole 61.46 36.29 2.25
# Studente met Gr12 D simbole 46 26 1
% Studente met Gr12 D simbole 63.01 35.62 1.37
# Studente met Gr12 E simbole 1 0 1
% Studente met Gr12 E simbole 50.00 0.00 50.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 7 5 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 58.33 41.67 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 445 202 17
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 67.02 30.42 2.56
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 384 166 9
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 68.69 29.70 1.61
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 133 53 3
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 70.37 28.04 1.59
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 121 70 2
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 62.69 36.27 1.04
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 61 28 0
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 68.54 31.46 0.00
# Studente in die Fakulteit Teologie 28 12 3
% Studente in die Fakulteit Teologie 65.12 27.91 6.98
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 678 369 23
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 63.36 34.49 2.15
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 368 226 5
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 61.44 37.73 0.83
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 46 20 0
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 69.70 30.30 0.00
# Alle studente 2264 1146 62
% Alle studente 65.21 33.01 1.79

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.