Ontleding van Vraelysresponse vir Item 25

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoërskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.Die relevasie van inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 1005 1267 171
% Wit studente 41.14 51.86 7.00
# Bruin studente 288 346 53
% Bruin studente 41.92 50.36 7.71
# Swart studente 137 107 18
% Swart studente 52.29 40.84 6.87
# Indier studente 47 28 5
% Indier studente 58.75 35.00 6.25
# Mansstudente 569 743 93
% Mansstudente 40.50 52.88 6.62
# Vrouestudente 908 1005 154
% Vrouestudente 43.93 48.62 7.45
# Studente met Afrikaans as huistaal 593 903 141
% Studente met Afrikaans as huistaal 36.22 55.16 8.61
# Studente met Engels as huistaal 770 745 97
% Studente met Engels as huistaal 47.77 46.22 6.02
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0 1 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 0.00 100.00 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 114 99 9
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 51.35 44.59 4.05
# Studente met Gr12 A simbole 524 474 58
% Studente met Gr12 A simbole 49.62 44.89 5.49
# Studente met Gr12 B simbole 649 805 120
% Studente met Gr12 B simbole 41.23 51.14 7.62
# Studente met Gr12 C simbole 273 418 64
% Studente met Gr12 C simbole 36.16 55.36 8.48
# Studente met Gr12 D simbole 24 45 4
% Studente met Gr12 D simbole 32.88 61.64 5.48
# Studente met Gr12 E simbole 0 1 1
% Studente met Gr12 E simbole 0.00 50.00 50.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 7 5 0
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 58.33 41.67 0.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 292 331 41
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 43.98 49.85 6.17
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 271 251 37
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 48.48 44.90 6.62
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 63 108 18
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 33.33 57.14 9.52
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 62 111 20
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 32.12 57.51 10.36
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 43 39 7
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 48.31 43.82 7.87
# Studente in die Fakulteit Teologie 15 25 3
% Studente in die Fakulteit Teologie 34.88 58.14 6.98
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 441 543 86
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 41.21 50.75 8.04
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 258 308 33
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 43.07 51.42 5.51
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 32 32 2
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 48.48 48.48 3.03
# Alle studente 1477 1748 247
% Alle studente 42.54 50.35 7.11

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.