Ontleding van Vraelysresponse vir Item 22

Vraag: Dui aan hoe dikwels jy gedurende jou laaste skooljaar in die hoërskool, of aan enige ander opvoedkunige instelling, aan die volgende aktiwiteite deelgeneem het.‘n Ander leerder met studies gehelp

Die volgende 3 opsies was beskikbaar:

  1. Dikwels: Jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms: Jy het miskien een of meer keer deelgeneem maar nie baie keer nie
  3. Glad nie: Jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
The English formulation of this question is available here.

Die resultate van die ontleding word in onderstaande tabel opgesom.

Getal (#) en Persentasie (%) Keuses per Opsie per Ras, Geslag, Huistaal, Matriekprestasievlak en Fakulteit

Klassifikasie Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
# Wit studente 487 1383 573
% Wit studente 19.93 56.61 23.45
# Bruin studente 181 376 130
% Bruin studente 26.35 54.73 18.92
# Swart studente 63 126 73
% Swart studente 24.05 48.09 27.86
# Indier studente 17 42 21
% Indier studente 21.25 52.50 26.25
# Mansstudente 312 799 294
% Mansstudente 22.21 56.87 20.93
# Vrouestudente 436 1128 503
% Vrouestudente 21.09 54.57 24.33
# Studente met Afrikaans as huistaal 457 1007 173
% Studente met Afrikaans as huistaal 27.92 61.51 10.57
# Studente met Engels as huistaal 236 812 564
% Studente met Engels as huistaal 14.64 50.37 34.99
# Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 1 0 0
% Studente met Afrikaans/Engels as huistaal 100.00 0.00 0.00
# Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 54 108 60
% Studente met huistaal anders as Afrikaans, Engels of Afrikaans/Engels 24.32 48.65 27.03
# Studente met Gr12 A simbole 281 585 190
% Studente met Gr12 A simbole 26.61 55.40 17.99
# Studente met Gr12 B simbole 312 905 357
% Studente met Gr12 B simbole 19.82 57.50 22.68
# Studente met Gr12 C simbole 134 399 222
% Studente met Gr12 C simbole 17.75 52.85 29.40
# Studente met Gr12 D simbole 15 34 24
% Studente met Gr12 D simbole 20.55 46.58 32.88
# Studente met Gr12 E simbole 1 0 1
% Studente met Gr12 E simbole 50.00 0.00 50.00
# Studente met Onbekende Gr12 simbole 5 4 3
% Studente met Onbekende Gr12 simbole 41.67 33.33 25.00
# Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 90 336 238
% Studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe 13.55 50.60 35.84
# Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 140 319 100
% Studente in die Fakulteit Natuurwetenskappe 25.04 57.07 17.89
# Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 34 117 38
% Studente in die Fakulteit Opvoedkunde 17.99 61.90 20.11
# Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 40 107 46
% Studente in die Fakulteit Agriwetenskappe 20.73 55.44 23.83
# Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 20 45 24
% Studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid 22.47 50.56 26.97
# Studente in die Fakulteit Teologie 14 17 12
% Studente in die Fakulteit Teologie 32.56 39.53 27.91
# Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 226 609 235
% Studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 21.12 56.92 21.96
# Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 170 338 91
% Studente in die Fakulteit Ingenieurswese 28.38 56.43 15.19
# Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 14 39 13
% Studente in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 21.21 59.09 19.70
# Alle studente 748 1927 797
% Alle studente 21.54 55.50 22.96

Gebruik jou "browser" se "Back" knoppie om terug te keer na die vorige kiespaneel.