Lees- en skryfpatrone tov die lys aktiwiteite wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig gelys op hierdie resultaatbladsye.
Klik hier om na die hoofbladsy van 2014 se Alfa Basisvraelys Resultate terug te keer.