Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Stelling of vraag om te evalueer: Inligting oor jou ouers: (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- a.Both alive and living with each other? / Leef albei jou ouers nog en woon hulle nog bymekaar?
- "b.Both alive, divorced or living apart? / Leef albei jou ouers nog, is hulle geskei, of woon hulle op hul eie?"
- c.One or both deceased? / Is een of albei van hulle oorlede?
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 1678 | 75.55 | 414 | 18.64 | 129 | 5.81 | 2221 |
72.94 |
Bruin | 354 | 71.81 | 99 | 20.08 | 40 | 8.11 | 493 |
16.19 |
Swart | 80 | 55.56 | 39 | 27.08 | 25 | 17.36 | 144 |
4.73 |
Indier | 27 | 72.97 | 5 | 13.51 | 5 | 13.51 | 37 |
1.22 |
Alle deelnemers | 2207 | 73.35 | 591 | 19.64 | 211 | 7.01 | 3009 |
98.82 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.