Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Stelling of vraag om te evalueer: Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp en inligting (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Om 'n gesonde lewenstyl te handhaaf (soos om oefening te doen en gesond te eet).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Would be of great benefit / Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Would be of benefit / Sal voordeel daaruit trek
  3. Would be of little benefit / Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Would be of no benefit / Sal geen voordeel daaruit trek nie

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
808
36.76
865
39.35
323
14.70
202
9.19
2198
72.18
Bruin
228
46.63
203
41.51
42
8.59
16
3.27
489
16.06
Swart
81
57.45
37
26.24
16
11.35
7
4.96
141
4.63
Indier
21
58.33
13
36.11
1
2.78
1
2.78
36
1.18
Alle deelnemers
1189
39.98
1149
38.63
400
13.45
236
7.94
2974
97.67

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.