Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om sukses te behaal met my eie besigheid.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 30 | 30.61 | 33 | 33.67 | 24 | 24.49 | 11 | 11.22 | 98 |
19.44 |
Natuurwet | 18 | 22.50 | 26 | 32.50 | 22 | 27.50 | 14 | 17.50 | 80 |
15.87 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 6 | 33.33 | 7 | 38.89 | 5 | 27.78 | 18 |
3.57 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 31.03 | 11 | 37.93 | 7 | 24.14 | 2 | 6.90 | 29 |
5.75 |
Regsgeleerdheid | 7 | 46.67 | 4 | 26.67 | 4 | 26.67 | 0 | 0.00 | 15 |
2.98 |
Teologie | 3 | 37.50 | 1 | 12.50 | 0 | 0.00 | 4 | 50.00 | 8 |
1.59 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 75 | 49.34 | 45 | 29.61 | 22 | 14.47 | 10 | 6.58 | 152 |
30.16 |
Ingenieurswese | 17 | 32.69 | 20 | 38.46 | 10 | 19.23 | 5 | 9.62 | 52 |
10.32 |
Gesondheidswet | 11 | 23.40 | 15 | 31.91 | 17 | 36.17 | 4 | 8.51 | 47 |
9.33 |
Alle deelnemers | 173 | 34.33 | 162 | 32.14 | 113 | 22.42 | 56 | 11.11 | 504 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.