IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

The pending holiday has inevitably awakened my wanderlust and though I won't be going far, some of you might.

Even when travelling, we need our technology close by, but how does one avoid a staggering bill when roaming the globe?

In this week's edition we also look at XP's demise, Google's latest role as personal instructor and your pc's dietary problems.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

Die afwagting van vakansie het my reislus weer aangewakker en hoewel ek nie ver reis nie, sal menige van julle dalk die landsgrense oorsteek.

Selfs wanneer ons met vakansie is, is tegnologie naby, maar hoe voorkom jy `n buitensporige selfoonrekening terwyl jy oorsee reis?

In diƩ week se uitgawe kyk ons ook na XP se laaste stuiptrekkings, Google se nuwe rol as persoonlike instrukteur en jou rekenaar se gewigsprobleme.

Tech-groete, IT



Travelling without unnecessary costs
Reis sonder onnodige koste
 


No access to portals
Geen toegang tot portale
 


Would you like lessons from Google?
Wil jy klasloop by Google?
         


Statistica - step by step
Statistica - stap vir stap

 


XP's days are numbered
XP se dae is getel

 


PC in need of slimming down?
Rekenaar nodig om gewig te verloor?

 

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI

 

Previous editions of the Bits & Bytes newsletter, as well as the radio broadcast, can be found here.
Vorige weergawes van die Bits & Bytes nuusbrief, sowel as die radio-uitsending, kan hier gelees word.