IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Today I'm not even going to comment on the weather. I've given up on Spring - I vaguely recall a day or two displaying some Spring-like tendencies, but that's Cape weather for you.

At least technology is more dependable than weather (well most of the time) and we have some good news from Telkom for ADSL users, as well as some seriously high tec gadgets.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

Vandag gaan ek nie eers kommentaar lewer oor die weer nie. Ek het opgegee met Lente - ek onthou net vaagweg daar was `n dag of twee wat kenmerkend Lente was, maar nou ja, dis soos ons die Kaapse weer ken.

Ten minste is tegnologie meer betroubaar (wel, die meeste van die tyd) en vandag het ons goeie nuus van Telkom vir ADSL-gebruikers, sowel as `n indrukwekkende speelding vir die techies.

Tech-groete, IT



And the winner is ...
En die wenner is ...
 


Confused about visitor activation?
Verward oor besoekeraktivering?
 


Good news for Telkom clients
Goeie nuus vir Telkom-kliƫnte
         


On the roll with Windows 7
Windows 7 stoomroller voort

 


Learn more about SharePoint
Leer meer oor SharePoint

 


Geared for the future
Gerat vir die toekoms

  Previous editions of Bits & Bytes can be found here.| Vorige weergawes van die Bits & Bytes kan hier gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI