HELPINFO@SUN.AC.ZA   MELD `N FOUT AAN  
 
 
 
WhatsApp Wangiri?
"The more elaborate our means of communication, the less we communicate". Wie sou kon dink dat die agtiende-eeuse teoloog en filosoof Joseph Priestly se woorde in die 21ste eeu steeds vanpas kan wees? Op daardie noot, hier is nog kommunikasieverwante nuus oor Whatsapp, Wangiri en die wilde wêreld van phishing.
Fnuik phishing-pogings
Val jy elke keer vir daai e-pos wat belowe dat SARS vir jou geld skuld of Discovery 7000 myle persent wil gee? As dit te goed klink om waar te wees,
is dit.
lees verder}  
Maties kopieer en druk neem oor by IT
Sedert 1 Januarie 2015 val druk- en kopieerdienste onder die bestuur van Kommersiële Dienste in die nuwe afdeling Maties Kopieer en Druk. lees verder}  
Whatsapp en Wangiri
Sodra jy buite selfoon-ontvangsgebied beland, is jy paniekbevange. Sê nou net jy mis iets?! Whatsapp is jou lewenslyn. lees verder}  

 

 
 
 
  NUUSHAPPIES  
 

• Nuutste oor e-pos vir pensionarisse
lees verder}

• Beste onbeperkte ADSL-datapakkette
lees verder}

• IT-kursusdatums pas aangekondig
lees verder}

 

 
 
 
 
something funny?  
   
   
   
   
 
 
  VORIGE UITGAWES | BB OP DIE LUG | SELF HELP | IT DIENSTE | KONTAK ONS   twitter