IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Al wat leef en beef gons die afgelope twee weke oor die Wêreldbeker Sokker in Brasilië - of dit nou oor die spel self is of al die ander (byt) insidente. Ons het `n paar sokkertoepassings gaan soek om jou verslawing te voed.

En gepraat van byt - jou Apple Mac is meer blootgestel aan virusse as wat jy dink. Ons gee `n paar wenke om te verseker dat jy nie `n slagoffer word soos Chiellini nie.

Geniet jou ruskansie as jy een het. Ons neem self een en klim weer in jou posbus einde Julie.

Tech-groete, IT

-----------------------------------------------

Everyone is abuzz the past two weeks over the World Cup Soccer tournament, hosted in Brazil - whether it's about the game or all the (biting) incidents. We tracked down a few soccer apps to feed your soccer addiction.

And speaking of biting - your Apple Mac is more vulnerable to viruses than you might think. We have a few guidelines to ensure you're not a victim like Chiellini.

Enjoy your break if you have one. We're also signing off for a while and will be back in your inbox at the end of July.

Tech greetings, IT

IT blanket drive huge success
IT kombersprojek groot sukses

 

Apps to feed your soccer addiction
Toepassings vir sokkerverslaafdes

 

Identity and access management 101
Identiteit- en toegangsbestuur 101

         

Keep your Apple safe from worms
Hou die wurms weg van jou Apple

 

Get the most out of Zotero
Kry die meeste uit Zotero

 

And now for something funny ....
En nou vir iets snaaks ....

  Previous editions can be read at www.sun.ac.za/bb.| Vorige weergawes kan by www.sun.ac.za/bb.gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI