IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Jy't jouself waarskynlik die afgelope tyd behoorlik toegewikkel in `n warm kombers. Winter het die week sy stem dikgemaak.

Daarom het ons besluit om komberse in te samel vir almal wat nie nie so gelukkig nie en ander afdelings uit om dieselfde te doen.

Lees meer oor die IT Blanket Drive en ander gemeenskapsinteraksie inisiatiewe by www.sun.ac.za/itcommunity.

Tech-groete, IT

-----------------------------------------------

You've probably been cocooning yourself in a warm blanket the past few days. Winter announced its arrival spectacularly this week.

We've decided to collect blankets for those who aren't as lucky and we dare other departments to do the same.

Read more on the IT Blanket Drive and other community interaction initiatives on www.sun.ac.za/itcommunity.

Tech greetings, IT

Blankets against the cold
Komberse teen die koue

 

Toeter vs Twitter

 

Skype Translate released end of 2014
Skype Translate einde 2014 vrygestel

         

SunID: the basics
SunID: die kernfeite

 

Zotero - step by step
Zotero - stap vir stap

 

Struggle to manage postgrads?
Sukkel met nagraadse studente?

  Previous editions can be read at www.sun.ac.za/bb.| Vorige weergawes kan by www.sun.ac.za/bb.gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI