IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Don't you hate those blocks of CAPTCHA text below every form you have to submit on a website these days?

I hardly ever get it right the first time or can't make out what it's supposed to say.
So what are they and why are websites harassing us with these mini tests making us feel like we're in school again?

More on this, reactivation of usernames, a new Telkom deal and as always, the latest phishing scam, is on today's menu.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

Verpes jy nie ook daardie blokkies CAPTCHA teks wat deesdae onderaan al wat `n webvorm is nie?

Ek kry dit selde die eerste keer reg of kan om der dood toe nie agterkom wat veronderstel is om daar te staan nie. So hoekom terroriseer webwerwe ons met hierdie mini-toetsies wat ons weer van voor af laat voel of ons `n toets dop?

Meer hieroor, aktivering van gebruikersname, `n welkome Telkomaanbieding en natuurlik die gewone kuberstrikrooflokval, is op vandag se spyskaart.

Tech-groete, IT

Need to conduct a survey?
Wil jy `n meningsopname doen?

 

Don't get locked out, reactivate.
Moenie uitgesluit word nie, heraktiveer.

 

Telkom data deals introduced
Telkom data-aanbiedinge bekendgestel

         

IE & my.sun not playing along?
Wil IE en my.sun nie saamspeel nie?

 

Another phishing scam
Nog `n strikroofpoging

 

CAPTCHA - help or hindrance
CAPTCHA - nuttig of blote irritasie

  Previous editions of Bits & Bytes can be found here.| Vorige weergawes van die Bits & Bytes kan hier gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI