IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Dis die tyd van die jaar wanneer jy die kalender met een oog dophou en jou om-te-doen-lysie met die ander. Want die vakansie is om die draai, al voel dit `n ewigheid ver.

Daarmee saam kom jaareindfunksies en IT s'n vind vanmiddag plaas. As jy dus na 12:00 vandag voor dooiemansdeur te staan kom - nee, ons het nie op `n vroeƫ vakansie gegaan nie, ons is maar net weg vir die middag.

Tech-groete, IT

-----------------------------------------------

It's that time of year when you have one eye on the calendar and another on your to-do-list. Because, even though it seems a lifetime away, the holidays are just around the corner.

End of the year also means end of the year functions and ours will be taking place this afternoon. If you come across a closed door tomorrow after 12:00, we haven't run off, we're just away for the afternoon.

Tech greetings, IT

Lost your phone?
Selfoon voete gekry?

 

eResearh Africa workshop
eResearch Africa werkswinkel

 

Even e-mail addresses can be hijacked
Selfs e-posadresse kan gekaap word

         

Meet the techies: Nita
Ontmoet die techies: Nita

 

Things to do before the holiday
Wat om nog te doen voor die vakansie

 

And now for something funny
En nou vir iets snaaks

  Previous editions can be read at www.sun.ac.za/bb.| Vorige weergawes kan by www.sun.ac.za/bb.gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI