IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Het jy al ooit gewens jy kan vinniger deur daai vervelige 52-bladsy dokument lees of War and Peace uiteindelik klaarmaak?

Nou is daar, raai ... `n toepassing, genaamd Spritz, om jou leesspoed te verbeter. Gaan kyk hoeveel vinnig jy kan lees met diƩ slim programmetjie en laat weet ons.

Ander nuus vandag sluit meer inligting oor "malware", nuwe e-pos verwikkelinge vir studente en raad oor tablette in.

Tech-groete, IT

-----------------------------------------------

Have you ever wished you could read faster through that boring 52 page document or try to finish War and Peace?

Well, now there is ... wait for it ... an app called Spritz, to improve your reading speed. Test this nifty programme yourself and let us know how if it improves your reading.

Other news today includes information on malware, new e-mail developments for students and some tablet hints.

Tech greetings, IT

Make the most of your tablet
Put die maksimum uit jou tablet

 

The cloud is coming
Die wolk is oppad

 

How to detect malware symptoms
Is daar "malware" op my rekenaar?

         

Want to read a novel in 90 minutes?
Wil jy `n boek binne 90 minute lees?

 

Meet the techies: The shoppers
Ontmoet the techies: Die aankopers

 

And now for something funny ...
En nou vir iets snaaks ...

  Previous editions can be read at www.sun.ac.za/bb.| Vorige weergawes kan by www.sun.ac.za/bb.gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI