IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

Die week se fokus is op nuwe tegnologie met allerlei nuwighede wat my terselfdertyd verskrik en opgewonde maak.

Wie sou 10 jaar gelede kon dink daar sal `n bril wees wat vir jou kan dink? En dis nie net uitgevind nie, jy kan nou aanlyn koop.

Wat dink jy van hierdie vinnig-veranderende wêreld van ons? Moet ons maar vasklou en byhou of erens in `n grot gaan wegkruip?

Tech-groete, IT

-----------------------------------------------

This week we're in hyper technology drive with some new developments which both excite and frighten me.

Who would have though ten years ago, a pair of glasses would be able to think for you? It's not only been invented, you can buy it online right now with a few clicks of a mouse button.

How do you feel about our fast changing world? Should we keep up and hang on for dear life or go hide in a cave somewhere?

Tech greetings, IT

R27 000 to spare?
R27 000 wat rondlê?

 

So, Tom Hanks now also has an app
Tom Hanks het nou ook `n toepassing?

 

Meet the techies: Quinton
Ontmoet die techies: Quinton

         

What are QR codes?
Wat is QR-kodes?

 

Using a tablet for smarter learning
Gebruik ’n tablet om slimmer te leer

 

And now for something funny ...
En nou vir iets snaaks ...

  Previous editions can be read at www.sun.ac.za/bb.| Vorige weergawes kan by www.sun.ac.za/bb.gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI