IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

As ek na die week se artikels kyk, kan hierdie uitgawe amper herdoop kan word na die Blits & Bytes.

Ons wys jou hoe jy vinniger betalings kan maak en ook jou rekenaarprobleme gou-gou oplos met ons nuwe selfhelp-gidse. Ook die nuutste SUNid-sessies is kort en kragtig.

Vir `n bietjie balans het ons gaan sit en met Mandy, die week se techie, gesels. Ons snaaksigheid vir die week gaan ook terug na minder gejaagde tye. Gaan kyk maar self ...

Tech-groete, IT

-----------------------------------------------

By looking at this week's articles, we can almost rename this edition to Quick Bytes.

We show you how you can make faster payments and also to solve your pc problems in a flash with our new selfhelp guides. Even the latest SUNid sessions are short and sweet.

For a bit of balance we sat down and chatted to Mandy, this week's techie. Our funny snippet also goes back to a slightly less rushed time in history. Have a look ...

Tech greetings, IT

Help us to help YOU
Help ons om JOU te help

 

Useful, free web apps
Nuttige, gratis web apps

 

Meet the techies: Mandy
Ontmoet die techies: Mandy

         

Snap and shop
Kliek en koop

 

SUNid flash sessions
SUNid blitssessies

 

And now for something funny ...
En nou vir iets snaaks ...

  Previous editions can be read at www.sun.ac.za/bb.| Vorige weergawes kan by www.sun.ac.za/bb.gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI