IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

2014 started with a bang at IT. And not just because we had to be up and running in time for the students to arrive, but we also have a whole range of new initiatives to offer staff and students.

Read more about the superfast and efficient my.sun interface and a new and improved Inetkey application coming to your desktop soon.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

2014 het teen volle spoed begin en nie net omdat ons moes regstaan vir diƩ jaar se studente nie, maar ons het ook `n heelwat nuwighede om mee te spog.

Lees meer oor die nuwe, supervinnige en effektiewe my.sun koppelvlak en `n verbeterde Inetkey wat binnekort op jou skerm gaan verskyn.

Tech-groete, IT

My.SUN - new and improved
My.SUN - nuut en beter

 

Inetkey returning to your desktop Inetkey terug op jou skerm

 

No more queuing - register online!
Geen lang rye - registreer aanlyn!

         

Dangers of seeding and downloading
Gevare van aflaai en verspreiding

 

Office 365 - the future of Maties e-mail
Office 365 - Maties e-pos se toekoms

 

Cell C offers for staff
Cell C-aanbiedinge vir personeel

  Previous editions of Bits & Bytes can be found here.| Vorige weergawes van die Bits & Bytes kan hier gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI