| |
|
|
Gemeenskap-Universiteit-Vennootskappe Gemeenskap-Universiteit-Vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch en gemeenskapsinstellings wat relevant is vir plaaslike, streeks- en nasionale prioriteite, sowel as die fokusareas van die Universiteit om ooreengekome gemeenskaplike doelwitte te bereik, is een van die breë fokusareas waarop die gemeenskapsinteraksiemodel wat vir die Universiteit Stellenbosch aanvaar is, berus. Lees die Memorandums van Verstandhouding wat bestaan tussen the Universiteit Stellenbosch en: Provinsiale Regering van die Weskaap |