| |
|
|
Studente Organisasies betrokke by Gemeenskapsinteraksie aktiwiteite Maties JOOL is gekoppel aan die bevordering van sosiale opheffing en verantwoordelikheid onder die studente en die algemene publiek. Deur die aanbieding van 'n reeks opwindende studente gedrewe aktiwiteite samel ons fondse in wat bydra tot 'n gesonde, gemeenskapsgedrewe omgewing. Ons poog om 'n vooruitstrewende gemeenskap te bou, onderhou en dien. Besoek die Matie Community Interaction Webwerf en Databasis vir meer inligting oor studente GI aktiwiteite. Kyk ook na die "A student's guide toMatie Community Interaction: Draft Booklet" |