GI
Simposium
Die eerste
GI Simposium het op 3 April 2008 plaasgevind. Akademici, navorsers en
verskeie rolspelers betrokke by gemeenskapsinteraksie-inisiatiewe aan
die Universiteit Stellenbosch (US) het by die Wallenbergnavorsingsentrum
byeengekom gekom om gemeenskapsinteraksie aan die US te evalueer. Lees
verder
Lees
die Simposium Verslag:
GI
Simposium Aanbiedings:
Prof
Russel Botman
Prof
Magda Fourie
Dr
Jo Lazarus
Fakulteitstandpuntdokumente
Die Afdeling
vir Gemeenskapsinteraksie nooi u om fakulteitstandpuntdokumente te besigtig
wat die volgende aanbevelings vir Gemeenskapsinteraksie in die US Ouditverslag
van die HEQC (2007) aanspreek:
(i) Dat
die Universiteit van Stellenbosch ’n kampuswye debat voer oor
die betekenisse van die US se opvatting van gemeenskap, die aard en
doel van die interaksies met verskillende gemeenskappe, en hoe dit effek
gee aan die instelling se doelwitte van selfvernuwing en die verbintenis
om die onreg van die verlede in SA reg te stel
(ii) Dat
die Universiteit van Stellenbosch ernstige oorweging gee aan die ontwikkeling
van beginsels, prosesse en moniteringsmeganismes om die gehalte van
huidige en nuwe gemeenskapsinteraksie-aktiwiteite te assesseer. Hierdie
assessering moet die mate waartoe hierdie aktiwiteite verband hou met
die ander twee kernfunksies insluit en bydra tot die bevordering van
die instelling se 2012 Visie en strategiese doelwitte
AgriWetenskappe
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Gesondheidswetenskappe
Ingenieurswese
Krygskunde
Lettere
en Sosiale Wetenskappe
MGD
Natuurwetenskappe
Opvoedkunde
Regsgeleerdheid
Studente
Teologie
|