| |
|
|
Bronne Die kantoor vir diensleer beskik oor 'n aantal hardekopie en elektroniese bronne wat akademiese personeellede kan gebruik vir kennisverbreding en navorsing oor diensleer. Boeke Die boeke is beskikbaar by die Afdeling Gemeenskapsinteraksie. Elektroniese bronne Die Universiteit van die Vrystaat (UFS) het 'n groot reeks bronne en diensleer artikels beskikbaar op hulle webblad: http://www.ufs.ac.za/faculties/content.php?id=5571&FCode=12&DCode=405 Chesp Biblioteek http://www.chesp.org.za/chesp_programmes/research_main.html Verdere elektroniese bronne sal kortliks beskikbaar wees. Nuttige Webwerwe |