Bits & Bytes header
IN HIERDIE UITGAWE

Het jy geweet?

Laat die soektog begin

Slagoffer van strikrowery?

Reg vir die toekoms:
Die nuwe generasie ECM is hier

Handige skakels


 

    [For the English version of this newsletter, click here.]
   

In die vorige Bits & Bytes het ons `n nuwe reeks oor die sagteware en applikasies wat jy elke dag gebruik, bekendgestel. Teen die tyd weet jy hoe om vir jou webblaaier `n paar ekstra ore te gee en het jy reeds die blaaierkortpaaie onder die knie. Lus vir nuwe inligting?

Vir die volgende twee uitgawes kuier ons verder op die internet. As jy enige interessante internetvrae of feite het, laat weet ons asseblief.

     
    Groete van oorkant Merriman
Die IT-span
   
   

Het jy geweet?

Jy kan die hele internet op 200 miljoen Blu-Ray skywe stoor en dat die heel eerste webkamera gebruik is om `n koffiepot te monitor? Lees hier meer interessante internetfeite.

Terug na bo

   
   

Laat die soektog begin

Het jy al ooit `n soektog gedoen op Google net om 1267 resultate te kry wat niks te doen het met wat jy in die eerste plek gesoek het nie? Voor Google jou gryshare gee, probeer eers diƩ paar voorstelle. Lees meer ...

Terug na bo

   
   

Slagoffer van strikrowery?

Die oomblik wanneer jy aanlyn is, loop jy sekere risikos. Dit klink miskien oordrewe, maar ons is geneig om te vergeet hoe blootgestel en watter maklike teikens ons is vir kuberkriminele as ons nie bedag is op ons aanlynveiligheid nie. Lees meer ...

Terug na bo

   
   

Reg vir die toekoms: Die nuwe generasie ECM is hier

Enterprise Content Management (ECM) is die strategieƫ, metodes en hulpmiddele wat gebruik word om data vas te vang, te bestuur, te stoor, te bewaar, en die inhoud en dokumente met betrekking tot organisatoriese prosesse te lewer.

Goed, so wat beteken dit eintlik en sal dit my lewe makliker maak? Lees meer ...

Terug na bo

   
   

Wat om te doen as die internet af is

Ietsie ligs vir die Vrydag. Lees meer ...

Terug na bo

   
     

Relevante skakels oor die internet en internetgebruik

http://www.makeuseof.com
http://searchenginewatch.com/
www.internettipoftheweek.com/
http://computer.howstuffworks.com (How search engines work)

Terug na bo

       
info banner