IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

If you're still using Windows XP, you're among 21% users worldwide. Unfortunately this also means you're using a system 6 times more likely to be infected. (Read the rest of the article on Memeburn)

No need to panic just yet. From now, until the end of the year, we will see to it that your office computer is upgraded to Windows 7 for free! More information on this offer.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

As jy nogsteeds Windows XP gebruik, is jy deel van 21% gebruikers wêreldwyd. Ongelukkig beteken dit ook dat die kans vir jou rekenaar om `n virus op te tel, ook 6 keer groter is. (Lees die volledige artikel op Memeburn)

Maar moenie té paniekerig raak nie. Tot die einde van die jaar sal ons sorg dat jou rekenaar gratis opgradeer word na Windows 7. Meer inligting oor die aanbod.

Tech-groete, IT



IT-hub - where technology lives
IT hub - waar tegnologie leef
 


Survey reveals new trends
Opname wys nuwe gebruikspatrone uit
 


Private devices on our network
Privaattoestelle op ons netwerk
         


YouTube free?
YouTube gratis?

 


Dié maand se gratis kursusse
This month's free courses

 


Inligting op jou vingerpunte
Information at your finger tips

  Previous editions of Bits & Bytes can be found here.| Vorige weergawes van die Bits & Bytes kan hier gelees word.

NEWS | NUUS

COMMUNITY INTERACTION | GEMEENSKAPSINTERAKSIE

INTERNET

E-MAIL | E-POS

GREEN IT | GROEN IT

SECURITY | SEKURITEIT

TRAINING | OPLEIDING

SELFHELP WIKI