White hats, black hats, grey hats & blue hats. No, I'm not referring to various shades of headgear. These are all terms used in the hacking community.
What we know about hacking we learn from movies like Girl with the dragon tattoo, The Matrix and The Net, but how accurately does Hollywood portray this subculture?
More on this and other puzzling questions in this week's newsletter.
Tech greetings, The IT crowd
-----------------------------------------------
"White hats, black hats, grey hats & blue hats". Nee, ek verwys nie na veelkleurige hooftooisels nie. Hierdie is terme wat algemeen in die kuberkrakergemeenskap gebruik word.
Dit wat ons weet van kuberkrakers het ons waarskynlik geleer uit flieks soos Girl with the dragon tattoo, The Matrix en The Net, maar hoe akkuraat word diƩ subkultuur werklik uitgebeeld deur Hollywood?
Meer hieroor en ander onbeantwoorde vrae in die week se nuusbrief.
Tech-groete, IT |