IT selfhelp wiki Twitter E-pos | E-mail Blog
 

What would we do without Google - in fact, can you imagine your life pre-Google? But did you know that can you use this powerful search engine for more than just looking up random facts?

Also in this week's edition, more on how spam distributors get hold of your e-mail and step by step instructions on how to enroll for our courses online.

Tech greetings, The IT crowd

-----------------------------------------------

Wat sou ons tog sonder Google in ons lewens gedoen het - kan jy jouself ooit `n lewe voor Google voorstel? Maar het jy geweet dat jy meer met diƩ kragtige soekenjin kan doen as net lukrake feite opsoek?

In vandag se uitgawe ook meer oor hoe gemorsposverspreiders jou adres in die hande kry en stap-vir-stap instruksies om vir kursusse in te skryf.

Tech-groete, IT

   
  Previous editions of Bits & Bytes can be found here.| Vorige weergawes van die Bits & Bytes kan hier gelees word.
Rumpelstiltskin attack
Attacked by Rumpelstiltskin?
Oorrompel deur Repelsteeltjie?
 
Google
What can Google do for YOU today?
Wat kan Google vandag vir JOU doen?
 
Password syncing
Password syncing problematic
Wagwoord-sinkronisasie problematies
         
E-mail storms
Cape of Storms & E-mail storms
Kaap van Storms & E-pos storms
 
Enroll for courses
Want to enroll for a course?
Wil jy inskryf vir `n kursus?
 
Tech news
This week's tech news
Die week se tech-nuus
   
   

news

community interaction

internet

e-mail

green it

security

training

selfhelp wiki